Was dié nommer 9 net aks vinniger...

Jaco Kirsten 2 menings | 83 keer gelees

Al ooit gehoor van kognitiewe dissonansie? Wel, jy’t al definitief daarmee te doen gekry. Ek is, om die waarheid te sê, verlede naweek daardeur gekonfronteer.

Jaco Kirsten

Die winter se suur op 'n koue wagbeurt

Jaco Kirsten 1 menings | 30 keer gelees

Vir al die Kaap se goeie dinge boet ons weer in met ’n paar ander. Die winterweer is maar een van daai goed wat jy sien as die suur saam met die soet.

Jaco Kirsten

Die demokrasie is darem nie so sleg nie

Jaco Kirsten 9 menings | 19 keer gelees

Slegte herinneringe, nes ’n ongeleë wind wat iemand in ’n hysbak gelos het, hang nogal lank in die lug rond.

Jaco Kirsten

Arm en impotent? Probeer dr. Jita!

Jaco Kirsten 2 menings | 21 keer gelees

Ek weet nie of ek dit moet blameer op ’n arm kindertyd of op apartheid nie, maar ek put eindelose genot uit informele, amateuragtige reklameboodskappe.

Jaco Kirsten

Om van vrees weg te hardloop

Jaco Kirsten 2 menings | 20 keer gelees

Wat doen jy as jy vreesbevange is? Jy trek jou tekkies aan en jy hardloop daai vrees in sy moer in, dís wat.

Jaco Kirsten

Die Italiaanse voorval met die bure se wit Fortuner

Jaco Kirsten 1 menings | 20 keer gelees

Hierdie is ’n rubriek oor ’n Italiaanse pierewaaier, ’n klomp verfomfaaide renmotors, ’n Kaapse vrou wie se motor gestamp is en hoe die laventelhaantjie gedwing is om stert tussen die bene terug Italië toe te verkas.

Jaco Kirsten

Wanneer malwees die dag sin maak...

Jaco Kirsten 2 menings | 21 keer gelees

Die meeste van ons is geleer dat jy nie lag vir malles nie. Dis seker net goeie maniere. Maar...

 

Jou gunsteling rubriekskrywers

  1. Jaco Kirsten
    Was dié nommer 9 net aks vinniger... - 1 keer gelees
  2. Jaco Kirsten
    Soveel dae, soveel slagspreuke, soveel leuens - 1 keer gelees
Jaco Kirsten

Die reuk van afval en afvalligheid

Jaco Kirsten 30 keer gelees

Ek het die smaak van die donker Lindt-sjokolade behaaglik in my mond rondgerol en met my tong elke laaste hoekie in my mond gefynkam vir nog smaakplesier.

Jaco Kirsten

Die vet weet, só kan dit nie aangaan nie

Jaco Kirsten 9 menings | 22 keer gelees

Ek het die afgelope naweek saam met ’n paar manne ’n tydjie in die Namib suid van Walvisbaai deurgebring. Daar is met 4x4’s in die duine gespeel, gekuier, geëet en ons was sommer net laf.

Jaco Kirsten

Die nederige posman se droompaleis

Jaco Kirsten 3 menings | 17 keer gelees

Soms, te midde van die vervelige absurditeit van die alledaagse, word jy onverwags tot jou sinne geruk deur iets fantasties.

binne rapport

 
Weather
Lottery
Cpt: 13-20°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

iPhone Applications Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R450000 - R520000

CRM developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R300000 - R400000

Business Analyst

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R480000 - R500000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLVO

S40 2.0 MY06
2007
R 185,000.00

LAND ROVER

Defender 110 Puma 2.4 D Cr-Cab HCPU 4x4 Dsl
2008
R 229,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.