Jacob Rooi
4 menings | 3 keer gelees
Daar weet ons nou hoekom Julius Malema so behep is met doodmaak. Eers sou hy moor ter wille van pres. Jacob Zuma en nou kan hy nie ophou “kill the Boer” sing nie.
Jacob Rooi
7 menings | 7 keer gelees
Verlede Sondag se berigte dat ’n miljoen bruin werkers in die Wes-Kaap weens wysigings aan die arbeidswet hul werk kan verloor, het baie ANC-lede waarskynlik siedend...
Jacob Rooi
3 menings | 3 keer gelees
As mens vra watter politieke party die afgelope jaar sy staal gewys het, die kieser en belastingbetaler eerste gestel het en groter steun by die stembus verdien, behoort die meeste ’n redelik eerlike eenstemmige antwoord te bied.