Dié woede is ’n cul-de-sac

Jan-Jan Joubert 49 menings | 93 keer gelees

Prof. Willie Esterhuyse het twee weke gelede in ’n artikel in die Saterdag-publikasie By verwys na wat hy die groeiende “diskoers van woede” in Suid-Afrika noem.

Jan-Jan Joubert

Julius se Botswana-oomblik

Jan-Jan Joubert 34 menings | 24 keer gelees

Die afgelope week se verwikkelinge om die persoon van Suid-Afrika se plofbaarste sepiester, mnr. Julius Sello Malema, bied die geleentheid tot ’n keerpunt.

Jan-Jan Joubert

Waarom dan ’n oudit vrees?

Jan-Jan Joubert 16 menings | 13 keer gelees

Die afgelope week het ’n debat soos min gewoed oor die leefstyl van die ANC-jeugleier, mnr. Julius Malema, en die DA se versoek dat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens ’n oudit doen van sy geldsake, veral sy inkomste.

Jan-Jan Joubert

Zuma se keuse in ANC-stryd

Jan-Jan Joubert 12 menings | 11 keer gelees

Die aanloop tot volgende jaar se ANC-leierskapverkiesing wys daar is alle rede om te glo selfs die morsige leierstryd in Polokwane in 2007 kan soos ’n piekniek lyk teen wat hierdie keer gaan gebeur.

Jan-Jan Joubert

ANC moet opdok vir eeufees

Jan-Jan Joubert 5 menings | 5 keer gelees

Volgende jaar is die ANC honderd jaar oud en dis geheel en al te verstane dat die organisasie se leierskap bykans buite hulself van opgewondenheid is oor die mylpaal.

Jan-Jan Joubert

’n Wekroep tot diensbaarheid

Jan-Jan Joubert 21 menings | 10 keer gelees

Wat kan ons wys word uit die uitslae van die munisipale verkiesing, en wat voorspel dit vir die toekoms?

Jan-Jan Joubert

Die vlottende swart stem

Jan-Jan Joubert 7 menings | 5 keer gelees

Daar heers vanjaar ’n nuwe gees onder baie swart kiesers; ’n gees van ontevredenheid met die ANC. Dit slaan uit in gesprekke, op Facebook, in meningspeilings, in openbare vergaderings en selfs in geweld.

 

Jou gunsteling rubriekskrywers

  1. Jan-Jan Joubert
    Dié drankwet ’n nonnekleed - 2 keer gelees
Jan-Jan Joubert

Suzman sou vrouewet looi

Jan-Jan Joubert 16 menings | 14 keer gelees

Die stommiteite waarmee sommige van ons ministers vorendag kom, sou snaakser wees as dit ons as belastingbetalers nie soveel geld gekos het nie.

Jan-Jan Joubert

Stem vroeg, en stem reg!

Jan-Jan Joubert 49 menings | 6 keer gelees

Die opskrif van vandag se rubriek word met waardering opgedra aan die taalkunstenaar wyle Fanus Rautenbach, wat so onnutsig “stem dikwels” by die ou slagspreuk gevoeg het...

Jan-Jan Joubert

Swak taktiek teen Malema

Jan-Jan Joubert 123 menings | 33 keer gelees

Vandag wil ek ’n ongewilde vraag vra: Wat gaan die gevolge wees van die huidige hofsaak teen die ANC-jeugleier, mnr. Julius Malema?

binne rapport

 
Weather
Lottery
Cpt: 13-20°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R300000 - R350000

ERP Developer

JHB - Southern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R200000 - R240000

VB.NET Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R320000 - R420000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLVO

S40 2.0 MY06
2007
R 185,000.00

LAND ROVER

Defender 110 Puma 2.4 D Cr-Cab HCPU 4x4 Dsl
2008
R 229,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.