Jan Taljaard
2012-05-05 15:21
3 menings | 269 keer gelees
As die musiekvervaardiger Sean Else, die man agter Ons vir jou Suid-Afrika en Platteland, nog ’n paar sente wil maak, kan hy gerus kyk na die moontlikheid van ’n volgende musiekspel getiteld Seun van ’n mynkaptein: Pret op die steenkoolvelde van Newcastle.
Jan Taljaard
2012-04-21 20:36
8 menings | 1158 keer gelees
Hei, jy met die skelmpie! Ja, jy wat my nou al ’n paar keer ongesiens en darem waarskynlik onbedoeld van die pad probeer druk het met jou bonkige ryding.
Jan Taljaard
2012-04-07 13:00
404 keer gelees
In 1973 het die lugvaartbedryf verskeie verwante noemenswaardighede opgelewer: