Koos Kombuis
17 menings | 558 keer gelees
Soms blaai ek deur die “Loopbane”-bylae wat deel maak van sommige koerante. Maar nog nooit het ek ’n artikel gesien wat handel oor loodgieters nie.
Koos Kombuis
7 menings | 552 keer gelees
So eenmaal elke twee, drie weke, drink ek en my skoonpa saam brandewyn. Dis ’n ernstige tradisie wat nou al sowat tien jaar bestaan.
Koos Kombuis
20 menings | 967 keer gelees
Toe ek my dagboek raadpleeg om te kyk waaroor vandag se Rapport-rubriek moet handel, sien ek dit was eergister Goeie Vrydag en môre is Gesinsdag.
Koos Kombuis
12 menings | 651 keer gelees
Ons is vir die eerste keer sedert 1994 en 1995 weer wêreldnuus. Almal haat ons, maar almal wil hier kom kuier om sokker te kyk...
Koos Kombuis
80 menings | 4231 keer gelees
’n Paar weke gelede het ek, in hierdie einste koerant, belowe dat ek nooit weer iets leliks van my mede-musikante sal sê nie.
Koos Kombuis
19 menings | 915 keer gelees
Die president van Suid-Afrika is oor die hele wêreld heen bekend as die staatshoof met die vyf vroue (inderwaarheid het hy egter net dríé vroue).