Agter elke bult is daar altyd 'n bobbejaan

Maretta Bellingan 5 menings | 423 keer gelees

Jou lewe lank probeer jy die reguit paadjie loop. Die een waar jy so min moontlik aanstoot gee en almal en alles om jou respekteer.

Maretta Bellingan

Tarzan het sy Jane gekry, maar ai, die bome

Maretta Bellingan 3 menings | 412 keer gelees

Om die enigste kind te wees het sy voor- en nadele. Die voordele is onder meer dat jy nooit in iemand anders se water hoef te bad, hul ou klere hoef te dra of te hoor dat ouboet of sus beter tafelmaniere as jy het nie.

Maretta Bellingan

Skielik is jy oud, skielik, met g'n heenkome

Maretta Bellingan 55 menings | 10197 keer gelees

Daar is niks wat jou so met die onafwendbare konfronteer as wanneer jy skielik omring is deur mense wat in die laaste fase van hul lewe is nie.

Maretta Bellingan

Dink meer aan Telkom as aan kos en seks

Maretta Bellingan 5 menings | 873 keer gelees

Mans dink glo 2 431 keer per dag aan seks. Ek’s nie seker of die getal korrek is nie, maar ek weet dis ’n helse klomp keer.

Maretta Bellingan

'Semi-soet' het my bitter-suur om die kiewe

Maretta Bellingan 6 menings | 965 keer gelees

Dink mense werklik dis snaaks as iemand sê: “Ek skop jou dat jy môre ’n boggel het”; of: “Haar sin vir smaak suig soos snot in die maanlig?

Maretta Bellingan

Net seks met Kobus Wiese kan die rede wees

Maretta Bellingan 6 menings | 1225 keer gelees

Ek wonder oor verskeie goed in die lewe en dis selde of ooit iets wat ’n verskil gaan maak aan my saligheid.

Maretta Bellingan

Is die gras groener agter die lensiegordyn?

Maretta Bellingan 4 menings | 535 keer gelees

“Muizenberg! Hoekom Muizenberg?” Het ek gesê ek trek Manenberg toe, of Moembaai of selfs Magersfontein, kon jy dit nog verstaan. Maar Muizenberg?

 

Jou gunsteling rubriekskrywers

  1. Maretta Bellingan
    Agter elke bult is daar altyd 'n bobbejaan - 366 keer gelees
Maretta Bellingan

Slinkse gunsvraers verwag soms net te veel

Maretta Bellingan 1 menings | 419 keer gelees

Wat beteken dit werklik om iemand ’n guns te vra? Hoe ek dit verstaan is dat jy iemand vra om jou met iets te help, maar sal begryp as die persoon nie in staat is of kans sien om te doen wat jy van hom vra nie.

Maretta Bellingan

Naked chef se onderrok hang nooit uit nie

Maretta Bellingan 2 menings | 572 keer gelees

My vriende is onder die wanindruk dat ek ’n goeie kok is. Of dalk is ek onder ’n wanindruk dat my vriende dink dat ek ’n goeie kok is.

Maretta Bellingan

Slinkse maniere om die feestyd te oorleef

Maretta Bellingan 2 menings | 611 keer gelees

Trek ’n Shirley Valentine op hulle en huur vir jou ’n woonstel iewers waar daar geen selfoonontvangs is nie of sê vir hulle jy neem deel aan die nuwe Survivor-reeks en jy sien hulle eers oor ’n maand.

binne rapport

 
Weather
Lottery
Cpt: 13-20°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior .Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R500000 - R550000

.Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R300000 - R350000

C# Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R300000 - R350000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLVO

S40 2.0 MY06
2007
R 185,000.00

LAND ROVER

Defender 110 Puma 2.4 D Cr-Cab HCPU 4x4 Dsl
2008
R 229,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.