Zoid verbeeld wat Afrikaans kán wees

Marianne Thamm 6 menings | 31 keer gelees

’n Paar subtiel-beduidende dinge het verlede naweek gebeur toe Karen Zoid haar Afrikaners is Plesierig 10 Jaar Anniversary-toer in Kaapstad afgeskop het.

Marianne Thamm

Geskiedenis as gas wys lelike prentjie

Marianne Thamm 1 menings | 11 keer gelees

Elke nou en dan stof die geskiedenis homself af en gaan loop ’n bietjie in die openbaar rond.

Marianne Thamm

Floyd-neigings: Ons kán dit verander

Marianne Thamm 6 menings | 3 keer gelees

As daar nou al ooit ’n geleentheid was om die nasionale diskoers in ’n nuwe rigting te stuur, dan was dit ná die jongste Shivambuïsme die afgelope week.

Marianne Thamm

Dis tyd om die slingervel te begin laai

Marianne Thamm 17 keer gelees

Dis betekenisvol dat iemand soos Steve Hofmeyr amper 130 000 “aanhangers” op Facebook het, terwyl CASAC net 531 het.

Marianne Thamm

Dis jou keuse om ’n verskil te maak

Marianne Thamm 3 menings | 18 keer gelees

Onlangs bevind ek my in ’n motor wat voortspoed op een van daardie verraderlike Po­lo­kwa­ne-hoofweë...

Marianne Thamm

Vyf uur per maand bou báie brûe

Marianne Thamm 2 menings | 24 keer gelees

In Rwanda noem hulle dit “umuganda”: Alle Rwandese ouer as 18 moet elke laaste Saterdag van die maand vyf uur se verpligte gemeenskapsdiens verrig.

Marianne Thamm

Drie vroue moet oppas vir slegs mans in kabinet

Marianne Thamm 6 menings | 7 keer gelees

Die probleem met ’n impulsiewe reaksie is dat jy iets sê of doen wat jou later duur te staan kan kom – veral as jy eers die kans gehad het om dinge rustig te gaan ontleed.

 

Jou gunsteling rubriekskrywers

  1. Marianne Thamm
    Skrik wakker! Die jeug is nié ledig en sinies - 1 keer gelees
  2. Marianne Thamm
    Zoid verbeeld wat Afrikaans kán wees - 1 keer gelees
Marianne Thamm

En wie hou 'n oog oor dié valses?

Marianne Thamm 12 menings | 9 keer gelees

’n Priester in Kathlehong, met ’n kudde van omtrent 5?000 gelowiges, verwys na ’n vrou se vagina as haar “beskuitjie”.

Marianne Thamm

Hoekom mag mans daarvan sing, maar vroue nie?

Marianne Thamm 4 menings | 11 keer gelees

Doen gerus hierdie proefneming tuis: Skakel jou televisie oor na enige vermaaklikheidskanaal (nie sport nie). Verlaat die vertrek. En luister na die soort geraas wat die atmosfeer domineer.

Marianne Thamm

Dié ‘ware mans’ kan nie ook leiers wees

Marianne Thamm 6 menings

So, kom ons gaan net deur die kort lysie: Arnold Schwarzenegger, Dominique Strauss-Kahn, Bill Clinton, Silvio Berlusconi, Moshe Katsav en Jacob Zuma.

binne rapport

Marianne Thamm

Dis nie net dát ons moet praat nie, maar hóé

Marianne Thamm 7 menings | 4 keer gelees

Glo swart Suid-Afrikaners werklik hul wit landgenote is minder moreel en dat wit mense diep in hul harte verlang om na apartheid en ’n era van vooroordele, geweld en bevoorregting terug te keer?

Marianne Thamm

Dié politici voel ‘geroepe’ tot selfdien-kultuur

Marianne Thamm 7 keer gelees

Die idee dat sekere mense “geroepe” voel om hulself in sekere beroepe te begewe, is al jare met ons. Hulle doen wat hulle doen omdat hulle ’n brandende begeerte het om hul medemens te dien.

Marianne Thamm

Dis tyd dat dié erosie in wese gestuit word

Marianne Thamm 5 menings | 18 keer gelees

In ’n onlangse gesprek met die Suid-Afrikaanse misdaadskrywer Margie Orford oor misdaad en geweld in die land gebruik sy ’n wonderlike, dog ongewone beeld om die polisie te beskryf.

Marianne Thamm

Verkiesings ook in rand en sent beslis

Marianne Thamm 1 menings | 5 keer gelees

Die koste verbonde aan ’n plaaslike verkiesing kan ’n astronomiese R60 miljoen wees, en die deel wat kleiner partye uit die RPPF kry, kom nie naby daaraan nie.

Marianne Thamm

‘Manyi-voorval’ net soos ’n familietwis

Marianne Thamm 12 menings | 7 keer gelees

Die verwoede openbare geveg van die laaste paar weke, bekend as die “Jimmy Manyi-voorval”, het my laat voel soos iemand op ’n familiesaamtrek waar ’n verskriklike rusie uitgebreek het.

 
Marianne Thamm

Die souskonings en Midas se handleiding...

Marianne Thamm 7 menings | 2 keer gelees

Die onthulling deur dr. Dale McKinley die afgelope week van die tot dusver hoogs geheime ministeriële handboek maak ongelooflike leesstof.

Marianne Thamm

Laat ons dan troos vind in die normale

Marianne Thamm 8 menings | 8 keer gelees

Wanneer dinge ’n bietjie oorweldigend raak, kyk na die mede-Suid-Afrikaners saam met jou in die motor of bus of taxi langs jou en vind dan vertroosting in die normale.

Marianne Thamm

Popster-politici se werk begin ná die konsert

Marianne Thamm 1 keer gelees

’n Vriend van my spot die ander dag dat as ’n mens na die plakkate op lamppale Kaapstad kyk, sou mens sweer dat volgende maand se verkiesing geveg word tussen die DA en Smokie, daardie outoppie-rockgroep van die 70’s wat op die oomblik deur die land toer.

Marianne Thamm

Skrik wakker! Die jeug is nié ledig en sinies

Marianne Thamm 4 menings | 44 keer gelees

Terwyl die meeste van ons op Menseregtedag die afgelope Maandag net leeggelê het, het ’n besonder beduidende ding in Kaapstad gebeur.

Weather
Lottery
Cpt: 10-21°C Sunny. Mild. Pta: 7-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bloem: 1-18°C Sunny. Cool.
Dbn: 12-24°C Sunny. Mild. PE: 13-22°C Morning clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

RENAULT

Scenic 2.0 Dynamique AT MPV
2003
R 85,995.00

TOYOTA

Hilux 2700i Raider LWB RB MY02
2004
R 129,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Comfortline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.