POLLUX: So rooi soos bloed

Pollux 1 menings | 592 keer gelees

Pollux se parlementêre impimpi skinder dat minister Gugile Nkwinti van landelike ontwikkeling en grondhervorming graag die rooi vulpen inspan wanneer hy antwoorde op parlementêre vrae aan hom goedkeur.

Pollux

POLLUX: Ope brief aan jongeling Julius

Pollux 3 menings | 883 keer gelees

Beste Jules, Pollux is effens jammer oor jou slegte lot, maar moet ook byvoeg Pollux het dit sien kom en jou probeer waarsku.

Pollux

POLLUX: Die eerste politikus

Pollux 1 menings | 730 keer gelees

Pollux se wetenskaplikes stel ondersoek in na bogenoemde vonds, maar dit lyk vir Pollux volkome na die ware Jakob...

Pollux

Snorre se taktiek

Pollux 2 menings | 522 keer gelees

Lyk vir Pollux ons geliefde Bokafrigter Heyneke Meyer het by sy voorganger, Snorre Viljee, afgekyk. Dis nou om ou manne, of liewer ou, afgeleefde rugbykapteins nader te trek.

Pollux

TB Joshua was reg

Pollux 10427 keer gelees

Die rubriekskrywer Moses Mudzwiti van The New Age het Maandag daarop gewys dat Twitter woes aan die gons was toe Joshua voorspel het ’n Afrika-president gaan in April sterf.

Pollux

POLLUX: ‘Pres.’ Cyril Ramaphosa

Pollux 1 menings | 917 keer gelees

Die afgelope week was daar weer sprake dat kampe in die ANC vry na die sakeman mnr. Cyril Ramaphosa vir ’n toppos.

Pollux

POLLUX: Wat van fietsry na Londen?

Pollux 1 menings | 682 keer gelees

Mnr. Fikile Mbalula, ons sportsminister, het parlementslede sommer Dinsdag al vertel hy en sy adjunk, Gert Grootvlieg, gaan ’n vet vliegrekening hê in Junie...

 

Jou gunsteling rubriekskrywers

  1. Pollux
    POLLUX: So rooi soos bloed - 571 keer gelees
Pollux

POLLUX: Die reuse en die dwergies

Pollux 856 keer gelees

Hulle is nie dwergies wat rondom ’n diktator (pres. Jacob Zuma) sit nie. So het mnr. Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, Woensdag op die party se nuuskonferensie gesê.

Pollux

POLLUX: Die Godzille spuug vuur

Pollux 458 keer gelees

Die Godzille het die ANC die afgelope week weer besig gehad. Seg sy in die eerste gewraakte uitlating Oos-Kaapse leerlinge “vlug” Wes-Kaap toe omdat hul regte geskend word en is dus “vlugtelinge”.

Pollux

POLLUX: Só word mens maer

Pollux 5 menings | 916 keer gelees

Iemand skryf in The Citizen dit was verlede week duidelik die geskorste ANC-jeugleier, mnr. Julius Malema, was sigbaar dunner waar hy sy verjaardagkoek by die Vroueligabyeenkoms in Limpopo gesny het.

binne rapport

 
Weather
Lottery
Cpt: 13-20°C High level clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 14-26°C Sunny. Warm.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
R480000 - R500000

BI Developer

Cape Town
Communicate Cape Town IT
R15000 - R20000

Junior BI Developer

Cape Town
Communicate Cape Town IT
R144000 - R240000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLVO

S40 2.0 MY06
2007
R 185,000.00

LAND ROVER

Defender 110 Puma 2.4 D Cr-Cab HCPU 4x4 Dsl
2008
R 229,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.