sport

Leeus verloor momentum; Stormers ontwaak

2014-04-19 22:55

Al was die Stormers Saterdag weer meer gereeld frustrerend as besielend, het hulle darem weer hul Superrugby-veldtog op koers gekry deur die Leeus met 18-3 te klop.

Nuus

Haaie wen, maar rugby verloor

2014-04-19 22:55

Suid-Afrikaanse rugby het dalk selfs groter probleme as wat die swartgalliges ons wil wysmaak.

Nuus

Bulle teen die Waratahs: Nou’s dit 0 uit 11

2014-04-19 22:55

Ná Saterdag se nederlaag met 12-19 teen Sydney se blou span, is nie net die Bulle se persoonlike houvas in dié tweestryd gebreek nie, maar straks ook hul realistiese hoop om nog vanjaar die uitklopronde te haal.

Nuus

Bulle soek baljagter ná beserings

2014-04-19 22:55

Die Bulle het vanjaar in die Superrugby-reeks goed gedoen om die gate toe te stop ná ’n reeks beserings op lang termyn onder die losmanne, wat enige afrigter vir goed moedeloos sou laat.

Nuus

Marcell gedy op nr. 6-flank as Jake se balsteler

2014-04-19 22:55

Heyneke Meyer hoef nie verder as Marcell Coetzee te kyk in sy soektog wie vanjaar die Springbokke se nommer 6-trui gaan dra nie.

Nuus

Statebondspele: Zorsi wil óók daar wees

2014-04-19 22:55

Giulio Zorzi het nog nie ophou droom van ’n Statebondspele-debuut later vanjaar nie, ten spyte daarvan dat sy naam nie verlede week ingesluit is in Swem Suid-Afrika (SSA) se voorlopige span nie.

 
Eerste oorwinning ná vyf nederlae

Eerste oorwinning ná vyf nederlae  Die Stormer Damian de Allende duik gisteraand met 'n groot gejuig oor die Leeus-doellyn vir sy spog-drie. l Foto: Bertram Malgas

Lesersfoto’s Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Nuus

Louis de Villiers: Spaar ons van ‘neutrale’ Aussie-blasers in Bok-toetse

2014-04-19 22:55

Sien deesdae weer oral versugtinge dat (nie-so-) Super-rugby sommer daadwerklik verbeter sal word die oomblik dat ons weer neutrale skeidsregters in dié toernooi sien.

Nuus

Super-Sarel nes goeie rooiwyn

2014-04-19 22:55

Hy het eers op 24-jarige ouderdom sy Super-buiging gemaak nadat hy sy pad boontoe moes oopspeel, maar Sarel Pretorius is soos goeie rooiwyn wat net beter word.

Nuus

Groot inspuiting vir netbalspelers

2014-04-19 22:55

SA netbal het die afgelope week ’n reuse-tree vorentoe gegee met die aankondiging van die land (én Afrika) se eerste semi-professionele netballiga.

Nuus

Statebondspele: Nege medaljes in Chad le Clos se visier

2014-04-19 22:55

Chad le Clos gaan in Julie in Glasgow by die Statebondspele sy visier op nege medaljes stel – meer as wat enigiemand anders nog ooit by dié spele kon wen.

binne rapport

Nuus

Vuurwerk in Varsity-atletiek

2014-04-19 22:55

Ná een van die beste Suid-Afrikaanse kampioenskappe in baie jare, is dit met groot verwagting dat ’n mens uitsien na die Varsity-atletiekbyeenkoms.

Nuus

Louis herstel ná Meesters

2014-04-19 22:55

Suid-Afrika se groot hoop hier in die Maleisiese Ope, Louis Oosthuizen, is wel sewe houe agter die voorloper ná die derde ronde, maar die dae van wonderwerke het nog nie tot ’n einde gekom nie.

 
Nuus

Magakwe: Nr. 91 se pad vol dorings

2014-04-19 22:55

In die annale van wêreldatletiek sal hy bloot Nommer 91 wees... maar Simon Magakwe is veel meer as bloot die 91ste man wat die 100 meter in vinniger as 10 sekondes kon aflê.

Nuus

Van 220 na 9: Jordan Spieth het wêreldgholf aan sy voete

2014-04-19 22:55

Spieth: Yank-wonderkind (20) het wêreldgholf aan sy voete en hy klim...

Weer
Ksd: 18-24°C High level clouds. Mild. Pta: 12-26°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 11-21°C Morning clouds. Mild. Bfn: 11-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 19-28°C Afternoon clouds. Warm. PE: 16-21°C Mostly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Escape winter, head to Mauritius

Escape winter by spending 7 nights in Mauritius' tropical bliss from R13 215 per person sharing. Includes return flights, airport transfers and accommodation.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Gewilde nuwe flieks

Frozen, The Hobbit: The Desolation of Smaug, Thor: The Dark World, Leon Schuster: Schuks! Your Country Needs You en nog baie meer. Koop nou!

25% afslag op topverkoperboeke!

The Real Meal Revolution van Tim Noakes, Jeffrey Archer se Be Careful What You Wish For, Man’s Search for Meaning van Victor E. Frankl en nog baie meer titels. Koop nou!

Baie eiers in een mandjie!

Speletjie-pakkette: 2 Super Hits-speletjies vir R99, 3 Disney-speletjies vir R99 en nog meer + eksklusiewe pakkette vir toebehore – slegs beskikbaar op kalahari.com. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 30% afslag op toestelle & huisware

Bespaar tot 30% op toestelle en huisware dié Paasfees. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Storieman Omnibus 6

Storieman 6 van Leon Rousseau. Beskikbaar 30 April. Plaas jou voorafbestelling nou!

gobii se 7” Kleur LCD e-leser nou R399

Kry kalahari.com se topverkoperproduk vir slegs R399 en kry gratis e-boekkoopbewyse ter waarde van R120. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!