2012-01-28 23:14
Victoria Azarenka van Belo-Rusland is die nuwe Australiese Ope-kampioen nadat sy die Rus Maria Sharapova in gister se eindstryd verneder het.
2012-01-28 23:14
Die mededinging om plekke in die nasionale vrouehokkiespan is nou so straf dat spelers met die ervaring van meer as 50 internasionale wedstryde onder dié is wat nie in die groep vir aanstaande maand se Olimpiese kwalifiseringstoernooi in Delhi ingesluit is nie.
2012-01-28 23:14
Die Chinese noem 2012 die Jaar van die Draak, en die antieke Majas het dit bestempel as die Jaar van die Einde van die Wêreld.
2012-01-28 23:14
Op 18 het Justine Palframan se weliswaar uiters belowende atletiekloopbaan maar skaars begin...
2012-01-21 22:55
Die Suid-Afrikaanse aanslag in die Volvo-toernooi vir kampioene staan rotsvas, nadat vyf van die land se agt verteenwoordigers ’n uitdagende dag by die Fancourt Links-baan met ’n kans op glorie afgesluit het.
2012-01-21 22:56
Novak Djokovic het met ’n groot gejuig tot die vierde ronde van die Australiese Ope deurgedring toe hy net twee potte teen die hulpelose Nicolas Mahut van Frankryk afgestaan het.