Meer trane as triomfe vir SA hokkiespanne in Londen-Spele

2012-12-29 23:17

JANUARIE:

Die nasionale mans-hokkiespan maak geskiedenis toe hy Indië in Nieu-Delhi vir die eerste keer sedert 2004 klop. Die Proteas verloor egter steeds uiteindelik die reeks met 1-3.

Die land se vroue wen ’n toetsreeks teen Spanje in Randburg met 2-1.

FEBRUARIE:

Die vroue-span wen ’n drienasiesreeks teen Ierland en België en vertrek na Indië om in ’n Olimpiese kwalifiseringstoernooi te gaan speel.

Hulle wen dié toernooi en kwalifiseer vir die Olimpiese Spele. Hulle klop Pole en die Oekraïene en speel gelykop teen Italië. Hulle klop Indië 3-1 in die eindstryd.

Die nasionale mans wen hul eerste toets teen Brittanje in Kaapstad met 5-3, maar verloor die tweede met 1-3. Die derde toets eindig toe gelykop.

MEI:

Die nasionale manspan verseker dat hulle ook na die Olimpiese Spele sal reis deur ’n kwalifiseringstoernooi in Japan te wen. Hulle klop Japan met 2-1 in die eindstryd.

JUNIE:

Die Protea-vroue eindig vierde in die Londenbeker-toernooi. Duitsland klop hulle in die bronsmedalje-stryd maklik met 6-2.

JULIE:

Die SA vroue se Olimpiese veldtog skop rampspoedig af toe hulle met 7-1 deur Argentinië verneder word.? ?

Die mans verloor hul eerste wedstryd teen Australië met ’n yslike 0-6. ?

Die vroue eindig tiende op die Spele, ná hulle hul laaste wedstryd teen Japan in ekstra tyd met 1-2 verloor.

Die mans eindig elfde. Hulle verslaan Indië met 3-2 in die uitspeelwedstryd.

Suid-Gauteng se vroue-hokkiespan wen die nasionale interprovinsiale toernooi ná hulle die WP in die eindstryd met 3-0 troef.

SEPTEMBER:

Suid-Gauteng se manspan klop die Suid-Afrikaanse o.21-span maklik met 4-1 in die eindstryd van die SA kampioenskappe.

OKTOBER:

Die vroue-span eindig sesde in die Kampioene-uitdaagtoernooi in Ierland, ná nederlae teen onderskeidelik Ierland, Amerika, Indië, Australië en België.

Lees Rapport se kommentaarbeleid

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Ksd: 15-25°C Sunny. Mild. Pta: 5-22°C Sunny. Mild.
Jhb: 3-17°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Mild.
Dbn: 10-21°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at the gorgeous Massinga Beach Lodge in Mozambique and only pay for 4 from R13 220 per person sharing. Includes return flights, accommodation, transfers and romantic turndown.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Kry tot 25% afslag op die 25 gewildste media-produkte!

Bespaar tot 25% op die jongste topverkopers van boeke, flieks, speletjies en musiek. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar R700 op die Hisense LED TV

Kry die Hisense 32” HD LED TV vir slegs R2499. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Nuwe musiek-CD’s & DVD’s teen R99 elk

Kry gewilde nuwe musiek-CD’s en DVD’s teen R99 elk. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Soos gesien op TV – Nuwe boeke teen slegs R199 elk

Kry besparings wat jou kop sal wegblaas op nuwe boektitels. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar tot 40% op modetoebehore

Bespaar tot 40% op uitgesoekte handsakke, beursies, horlosies, juwele en nog baie meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

The Real Meal Revolution (boek & e-boek)

Die doel van The Real Meal Revolution is om jou lewe te verander deur jou eetgewoontes te leer wat jou in beheer plaas van jou gewig en jou gesondheid. Bestel nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!