Goud – SS 4 en SH2 op DStv
10:55:Atletiek:
Mans en vroue, uitdunne (10:35: Oscar Pistorius).15:55:Dubbelknakvuur:
Vroue-eindronde. 17:55:Atletiek: 20 km-stap – manseindronde. 19:50:
Atletiek: 20:00: 400-h: Manshalfeind. 20:30: Diskusgooi,
vroue-eindronde. 20:35: 100: Vroue-halfeind. 20:55: Verspring:
Manseindronde. 21:05: 400: Vroue-halfeind. 22:15: 10 000: Manseindronde.
Silwer – SS 5 en SH3 op DStv
09:20:
Vroue-hokkie: Australië t. Suid-Afrika. 11:10: Roei: Mans en vroue,
halfeind- en eindrondes.14:15: Ruitersport: Perdespring, individuele
kwalifisering. 15:25: Duik: Vroue, 3 m-halfeind. 16:55: Baanfietsry
(Bernard Esterhuizen).
Brons – SS 6 en SH4 op DStv
09:55:
Driekamp: Vroue-eindronde (Gillian Curr, Kate Roberts). 12:55: Tennis:
Vroue-bronsmedalje-wedstryd. 19:55: Gewigoptel: 94 kg-manseindronde.
Spirit – SS 7 en SH5 op DStv
09:55:
Pluimbal: Mansdubbelspel-halfeindronde. Vroue-dubbelspel –
bronsmedalje-wedstryd. 13:40: Skiet. 14:25: Pluimbal: Vroue-enkelspel –
bronsmedalje-wedstryd; vroue-dubbelspel – eindstryd. 18:55 en 20:15:
Skerm.
SABC
11:30-18:00: Olimpiese Spele. 22:00: Good Evening London.
Alles regstreeks; SA spelers tussen hakies.