Vandag se Olimpiese hoogtepunte

2012-08-06 06:36

Caster Semenya vier haar goeie oorwinning eergister in die halfeindronde van die 800 meter in die Olimpiese stadion in Londen. Foto: Lucy Nicholson, Reuters

Lesersfoto’s Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Suid-Afrika se oë is vanaand op Caster Semenya wanneer sy om 21:00 aantree in die eindronde van die 800 m vir vroue by die Olimpiese Spele. Sy het eergisteraand in die halfeindronde haar beste tyd vanjaar gehardloop en gewys sy is reg om vanaand ’n aanslag op die goue medalje van stapel te stuur.

Suid-Afrika se atlete vandag:

08:30: Mans-hokkiespan

09:00: Mans, 50km stap: Mark Mundell

12:30: Vroue-bergfiets: Candice Neethling

21:00: Vroue-atletiek, 800m: Caster Semenya

* Vir meer inligting oor die Olimpiese program, kliek hier.


binne rapport

Weer
Ksd: 11-21°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Mild.
Jhb: 5-17°C Sunny. Mild. Bfn: 4-16°C Sunny. Cool.
Dbn: 13-23°C Morning clouds. Mild. PE: 11-23°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Escape winter, head to Mauritius

Escape winter by spending 7 nights in Mauritius' tropical bliss from R13 215 per person sharing. Includes return flights, airport transfers and accommodation.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Spesiale aanbiedinge vir Moedersdag!

Bederf Ma met dié ongelooflike spesiale aanbiedinge wat haar hart sal laat vermurwe. Koop nou!

Parfuumwinskopies vir Moedersdag!

Bederf Ma met spesiale parfuumwinskopies en geskenkpakke vir Moedersdag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Oefen sonder dat dit ’n plaas se prys kos

Tot 30% afslag op alle toerusting vir joga, om jou fiksheid te verbeter en jou spiere sterker te maak. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

RYOBI-gereedskap

Gee uiting aan jou innerlike DDS-geesdrif met RYOBI-gereedskap. Koop nou!

Gewilde nuwe flieks

Frozen, The Hobbit: The Desolation of Smaug, Thor: The Dark World, Leon Schuster: Schuks! Your Country Needs You en nog baie meer. Koop nou!

The Real Meal Revolution (boek & e-boek)

Die doel van The Real Meal Revolution is om jou lewe te verander deur jou eetgewoontes te leer wat jou in beheer plaas van jou gewig en jou gesondheid. Bestel nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!