2012-01-21 22:56
Die manne Doer Onder het skaars van die grond af opgestaan, of hulle sê al klaar weer dat hulle binnekort weer die beste toetsspan in die wêreld gaan wees.
2012-01-14 23:42
Nóg ’n opstopper het die vuisvoos Krieket Suid-Afrika getref toe een van sy top-amptenare gister skielik bedank het.
2012-01-14 23:42
Die Australiese krieketspan is nóg ’n tree nader aan ’n vroeë reekssege teen Indië, nadat hy éérs ’n beurt-voorsprong van 208 lopies behaal en daarna vier van die besoekers se tweede beurt-paaltjies laat kantel het.
2012-01-14 23:42
Danksy Dane Vilas se wêreldrekord-vertoning voor én agter die paaltjies verlede naweek is die Cobras nou binne trefafstand van ’n derde agtereenvolgende SuperSportreeks-kroon.