2010-09-18 21:54
Die Blou Bulle se Curriebeker-aanslag is nog op koers – en enigeen wat dié span wil afskryf, doen dit op eie risiko.
Nuus
2010-09-18 21:54
Geraldine Pillay gister op ’n spesiale vergadering van Atletiek Suid-Afrika (ASA) as atlete-verteenwoordiger in die nuwe ASA-bestuursraad van nege lede verkies.
Nuus
2010-09-18 21:55
Griekwas het 5 punte teen die Luiperds gesoek, en dit toe gekry – maar dit was so hittete of die span van Potchefstroom het Vrydagaand hier hul eerste Curriebeker-oorwinning in bykans twee jaar behaal.
Nuus
2010-09-18 21:54
Vyf ligapunte en geen beserings nie. WP se afrigter, Allister Coetzee, het dít en nog méér gekry uit sy span se Curriebeker-sege van 62-10 Vrydagaand oor die Pumas.
Nuus
2010-09-18 21:55
Indien Duane Vermeulen beserings kan vryspring, behoort sy tyd op Suid-Afrika se Grand Slam-toer aan die einde van die jaar te kom.
Nuus
2010-09-18 21:55
Elgar Watts keer aan die einde van die Curriebeker-seisoen na die Paarl terug. Hy sê hy het "net 'n bietjie huis toe verlang".