Amla: ‘Ek kan nóg beter’

2010-02-20 23:35

Hashim Amla (links) en Alviro Petersen tydens hul spog-vertoning in Kalkota.

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Suid-Afrikaanse krieket-ondersteuners sal vergewe word as hulle glo dat Hashim Amla tans ’n krieket-superheld is ná sy ongelooflike vertonings in die toetsreeks teen Indië ... maar dié nederige Durbaniet glo dat hy nog baie kan verbeter.

Amla, wat drie honderdtalle in sy drie kolfbeurte in die toetsreeks aangeteken het, sê aan Sport24: “Elke krieketspeler droom van ’n reeks soos dié waar alles vir jou reg verloop.

“Ek was ook effens gelukkig, deurdat ek ’n hele paar lewens met verbroude vangkanse gegun is.

“Ek kan nog beter. Jy raak net beter as jy in meer en meer toetse speel.”

Dis insiggewend dat Amla, ondanks al sy sukses, sy kop op die grond hou.

Toe een van die plaaslike joernaliste hier in Indië hom gevra het of hy homself met die wêreld se voorste nr. 3-kolwers soos die Australiese kaptein, Ricky Ponting of die Indiër Rahul Dravid kan vergelyk, het hy vinnig sy kop geskud.

“Hulle het albei hope lopies behaal en hulle het ook albei in meer as 100 toetse gespeel. Dis onregverdig teenoor hulle om my naam saam met hulle s’n te gebruik.”

Hashim het ’n bykans ongelooflike 490 lopies in die reeks aangeteken en is net een keer, in die eerste beurt van die tweede toets, deur die Indiese boulers uitgekry.

Hy het meer as ’n duisend (1033) balle in die reeks getrotseer en het net duskant 24 uur lank gekolf.

Dis verstommend as ’n mens terugdink daaraan dat daar ná die Kers-toets in 2004 in Durban bespiegel is dat hy met sy tegniese probleme nooit die mas gaan opkom in toetskrieket nie.

Hy het hom sedertdien nie net as ’n staatmaker op nr. 3 in die Proteas se kolflys gevestig nie, maar hy is nou ook een van die senior spelers in die span en hy word as ’n opvolger vir Graeme Smith as SA kaptein bestempel.

;?Amla, wat die Dolphins in plaaslike krieket as ’n 21-jarige aangevoer het, het die laaste drie jaar een van die bestendigste spelers in krieket geword. Hy het sedert die begin van 2007 2 879 lopies in toetse teen ’n gemiddelde van 55.36 gemoker.

Dit het 9 honderdtalle ingesluit. Hy het nou ook sy toetsgemiddelde tot 47.26 opgestoot.

- Rapport

binne rapport

Weather
Lottery
Cpt: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bloem: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Condor 2400i Estate MPV MY03
2003
R 121,000.00

CHEVROLET

Corsa 1.4 Base Utility MY10 PU
2010
R 99,900.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 219,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.