Kaapstad

Vrydag

Sunny. Mild.

13°C
24°C

7 day forecasts

Blikore, Leeus op wenpad

2010-03-06 22:10

Kempton Park. – Die seëvieriende Jong Leeus moes gister 52 minute wag om hul eerste drie te druk en sodoende ’n rustyd-agterstand van 3-6 teen die Valke hier in hul Vodacombeker-wedstryd uit te wis.

Die Leeus het uiteindelik vyf drieë gedruk in hul sege van 34-13 oor die Valke.

Die wedstryd het nooit hoë hoogtes bereik nie, maar vir die wenspan het Justin Wheeler (flank) en Shandré Frolick (heelagter) wel uitgetroon.

* Punte:

Jong Leeus 34 (3): Drieë:Chris Jonck, Johan van Deventer, Justin Wheeler, Wigan Pekeur, Jannie Boshoff. Doelskoppe:Ruan Boshoff, Jonck (2).Strafdoel:Ruan Boshoff.

Valke 13 (6): Drie:Nico Engelbrecht.Doelskop: Jacques George.Strafdoele:Dean Anderson (2).– Pieter Jordaan

;In Bloemfontein het die Vrystaat gister die Boland in die laaste tien minute van hul Vodacombeker-kragmeting getroef om hul kragmeting met 37-29 te beklink.

’n Drie deur die slot Rudi Mathee sewe minute voor die einde en ’n strafdoel deur Louis Strydom (plaasvervanger-losskakel) in die doodsnikke was genoeg om die besoekers van enige ligapunte te ontneem.

Die Boland lyk na ’n span wat vanjaar ’n krag gaan wees en dit gaan nie maklik wees om hulle op hul tuisveld in Wellington te klop nie.

Die Vrystaat het veral in die eerste helfte gevaarlik gelyk wanneer Ashley Johnson (agtsteman) en sy agterlyn aan die hardloop gegaan het, maar afronding het hulle in die steek gelaat.

Die tuisspan kon makliker baas gewees het indien hulle ’n betroubare stelskopper gehad het. Tussen Sias Ebersohn (losskakel), George Whitehead (heelagter) en Strydom het hulle 16 punte verbrou.

* Punte:

Vrystaat: 37 (19) Drieë: Ashley Johnson, Skipper Badenhorst (2), Rudi Mathee. Doelskoppe: George Whitehead. Strafdoele: Whitehead (3), Louis Strydom (2).

Boland: 29 (9) Drieë: PJ Vermeulen, Jaquin Jansen. Doelskoppe: Dean Grant (2). Strafdoele: Grant (5). – Jóhann Thormählen

- Rapport

binne rapport

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 8-19°C Afternoon clouds. Cool.
Jhb: 5-16°C Mostly sunny. Cool. Bfn: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 14-21°C More sun than clouds. Cool. PE: 12-20°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Programmer

Gauteng,Gauteng - Johannesburg,KwaZulu Natal - Durban,Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

Tester

Gauteng,KwaZulu Natal - Durban,Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

Java Developer

Gauteng,Gauteng - Johannesburg,KwaZulu Natal - Durban,Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

JEEP

Cherokee Limited 2.8 CRD 4x4 Dsl AT
2005
R 179,995.00

FIAT

Strada 1.2 EL PU
2006
R 59,995.00

AUDI

TT Roadster Quattro 1.8
2004
R 189,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

PAULSHOF

House R 2 300 000

SILWERKRUIN

House R 3 600 000

UMHLANGA

Townhouse R 5 400 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Lae pryse op Boeke!

Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Vandag se beste aanbod!

Die Warmste Nuwe Vrystellings

Nou net R129.95

Bestel jou gunsteling flieks en betaal slegs R129.95!

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...