rugby

Pure sewes-hel

2012-01-28 23:14

Gelouter. Dís wat die afgelope maand hier met die Blitsbokke gebeur het. Die bielie Frankie Horne laat val vandeesweek aan Rapport dat daar net ’n doringdraad is wat die hel die afgelope tyd van “Stellenbosch met sy belaglike hitte” skei.

5 mik hoog

2012-01-28 23:14

Kanselleer maar môre se skoolraadsvergadering, afspraak met jou versekeringsmakerlaar of uiteet met die familie, want dis weer tyd vir Varsityrugby.

Die Mol: Met Heyneke gaan Bok-rugby gou weer pronk

2012-01-28 23:14

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) het Vrydag ’n reuse-tree vorentoe gegee toe hulle die gewese Blou Bul- en Bulls-breier Heyneke Meyer as die nuwe Springbok-afrigter aangestel het.

springbok

Hy gaan wêreld platry op soek na die bestes

2012-01-28 23:14

Heyneke Meyer gaan “na elke uithoek van die wêreld reis” om die sterkste moontlike Bokspan in die veld te stoot.

Heyneke het 'n sukses-bloudruk

2012-01-21 22:56

Suid-Afrika, gee jouself ’n vuispomp, want die beste kandidaat om die Springbokke af te rig is gereed vir die taak.

Kiwi-konneksie slyp Taute vir groter dinge

2012-01-21 22:56

Daar is nog twee maande om te wag voordat die Lions-heelagter Jaco Taute mondig word, maar dié Curriebeker-held berei hom reeds vir sy vierde seisoen op senior vlak voor.

 

 

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Regstel, met verdienste

2012-01-28 23:14

Heyneke Meyer het Vrydag uiteindelik die pos gekry wat hom vier jaar gelede om politieke redes nie beskore was nie.

Heyneke Meyer

'Ek is die baas'

2012-01-28 23:14

Die Springbok-afrigter – en nie die spelers nie – sal voortaan die baas in die Bok-kamp wees... en die kaptein sal sy plek in die span moet verdien.

Baba-Bokkies troef Ikeys net-net

2012-01-21 22:56

’n Uitmergelende oefenkamp in Stellenbosch het swaar op die o.20-Bokkies geweeg, maar nie swaar genoeg om ’n naelskraapse oorwinning van 31-29 oor die Ikeys in ’n oefenwedstryd op te verhinder nie.

Brüssow vuur en vlam en wil net speel

2012-01-21 22:56

Die “swak” plekke in Heinrich Brüssow se Springbok-lyf is weer sterk – en hy hoop om vanjaar heelwat meer op die rugbyveld te wees om balle te steel.

binne rapport

Juan dink (nog) nie aan Bok-kapteinskap

2012-01-21 22:56

Die Springbok-flank Juan Smith hou, nes enige doelgerigte rugbyspeler, nie daarvan om in ’n kristalbal te loer nie – en sy eerste prioriteit is om so spoedig moontlik terug op die speelveld te kom.

Barritt kan Engelse agterlyn vonk gee

2012-01-21 22:56

Uit ’n Suid-Afrikaanse oogpunt is die vertoning van die Engelse rugbyspan sekerlik die belangrikste aspek van vanjaar se Sesnasie-reeks, wat oor twee weke in Europa afskop.

Super-Ruan sink sterk Leicester met 21 punte

2012-01-14 23:42

Ruan Pienaar en sy Ulster-span het een van Europa se rugbyreuse hard in die Heinekenbeker-reeks laat val, toe hy ’n groot sege van 41-7 in Belfast, Ierland, oor die Leicester Tigers behaal het.

Groot Roodt kry tweede asem

2012-01-14 23:42

Daar was vir die Johannesburgers geen mooier geluid as die “doef-doef” van Hendrik Roodt en sy 121?kg-raamwerk se voetstappe toe hy vroeg verlede jaar langs die Lions se oefenveld aantree nie.

Andries en Nog Een vir Bokspan

2012-01-14 23:43

As die room van Suid-Afrika se slotte teen die einde van ’n uitmergelende Super-reeks nog staande bly, sal dit waarskynlik daarop neerkom om ’n slotmaat vir Andries Bekker te vind.

Stormers hou duim vas oud-Blou blits herwin spelpeil

2012-01-07 23:10

Winskopie – of ’n bul in die Stormers se drinkwater? Gerhard van den Heever sal in die volgende maand of twee dáárdie vraag met sy praatwerk op die veld moet beantwoord.

bokke

Bokke gaan bars

2012-01-07 23:09

Super-rugby het vanjaar vir die eerste keer 14 rondes liga-rugby en die Poemas ding vir die eerste maal saam met Bok, All Black en Wallaby mee om die kroon van die Suidelike Halfrond.

Onbesonge Blits-held

2012-01-07 23:10

Steven Hunt het ’n driekuns aan drieë gedruk, toe dit gelyk het of die Aussies die Bokke ’n drag slae sou gee.

 

Flanke vir Afrika spook vanjaar om (blou) truie

2012-01-21 22:56

Jacques en Dewald. Altwee is van die Baai, altwee speel flank en altwee het hul oog op die Bulls se nommer 7-trui. Boonop is altwee se van Potgieter.

Waarheen, WP?

2012-01-21 22:56

As daar ooit ’n tyd was vir aanspreeklikheid binne die Westelike Provinsie, het dit sekerlik nou aangebreek.

Groot taak wag vir jong Gary

2012-01-14 23:42

Gary van Aswegen het nog net sewe eersterangse wedstryde gespeel, maar dit sou aansienlik meer gewees het as ’n mediale knieligament in sy regterknie nie verlede jaar twee keer geskeur het nie.

Josh lei Lions

2012-01-14 23:43

Die Goue Leeus se Curriebeker-wenkaptein, Josh Strauss, gaan vanjaar ook die Lions in die Super-reeks aanvoer wanneer dié rugby-skouspel aanstaande maand begin.

In diep slot-spore

2012-01-14 23:43

Meer as 200 toetse in die Bok-trui, byna 350 Super-wedstryde – én ’n klomp murg in die pype. Dít is waarsonder die Bulls in hul slotposisie alleen moet klaarkom wanneer hulle die 2012 Super-seisoen aandurf.

Allister sonder diepte

2012-01-07 23:10

Die trofeekas by Nuweland staan níé leeg nie. Die Stormers het verlede jaar een gebuit deur eerste in die Suid-Afrikaanse Super-groep te eindig. Tog het dit nie ’n emosionele snaar getokkel nie.

Rugby

Blitse betrek spog-akademie

2012-01-07 23:10

Die Springbok-sewesspan het vandeesweek hul nuwe tuiste hier by die Stellenbosse Sportakademie in gebruik geneem – en is dit nou ’n grênd spulletjie.

Weather
Lottery
Cpt: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bloem: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.0 MY06
2007
R 185,000.00

TOYOTA

Corolla 1.3 Professional MY10
2011
R 149,950.00

VOLKSWAGEN

Polo Sedan 1.4 Comfortline
2011
R 176,999.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.