Agterspelers loop meer in Super14 as voorspelers

2010-03-06 19:34

jharmse@sport24.co.za

Fiksheid wen wedstryde.

Dié stelling is so oud soos die berge, maar onlangse navorsing toon dat spelers deesdae verder hardloop in die tweede helfte van wedstryde as in die eerste en boonop in meer botsings betrokke is.

Volgens navorsing deur dr. Ross Tucker, sportwetenskaplike van Kaapstad wat betrokke is by onder meer die nasionale sewesrugbyspan, kom 65% van alle impak in die tweede helfte van wedstryde voor.

Hy omskryf impak as ’n speler se betrokkenheid by ’n duikslag of ’n botsing op die grond en meen voorspelers word aan meer eise as agterspelers blootgestel.

“Agterspelers hardloop wel tussen sewe tot sewe en ’n half kilometer in ’n wedstryd en voorspelers tussen vyf tot sewe, maar agterspelers loop veel meer in ’n wedstryd,” het ­Tucker bevind.

Agterspelers loop/staan 75% van ’n wedstryd en voorspelers 65%.

Agterspelers is by sowat 150 botsings in ’n wedstryd betrokke, maar voorspelers tot soveel as 300.

Losvoorspelers hardloop die meeste in ’n wedstryd.

’n Losvoorspeler verbrand 8 400 kilojoules in ’n ’n wedstryd teenoor ’n agterspeler se 7 140 kilojoules.

’n Marathon-atleet wat 90 kg weeg, verbrand dieselfde hoeveelheid energie oor 21 km (halfmarathon) as ’n speler in ’n Super14-wedstryd.

Die grootse energietapper is die verandering in spoed gedurende wedstryde.

Volgens Tucker kan spelers dit tot 750 keer in ’n wedstryd doen met minstens 30 “naellope” van sowat 20?meter wat plaasvind.

- Rapport

binne rapport

Weather
Lottery
Cpt: 22-33°C Sunny. Warm. Pta: 19-30°C Thunderstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-28°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild. Bloem: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 23-28°C Showers early. Morning clouds. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MAZDA

Drifter 2.6i SLX PU
2006
R 129,700.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 FSi Sportline 5-dr
2006
R 169,900.00

TOYOTA

Avanza 1.5 SX MPV
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.