Vorige Meningspeilings

02 February 2012

Die sg. Sondagverkragter het die hof versoek om die verdere gebruik van foto's van hom in die media te verbied om 'n "media-sirkus" te keer. Wat dink jy?

Ja, verbied dit want dis net 'n gejaag sensasie en dit dien geen goeie doel nie. 6% 21 stemme

6

Dis die publiek se reg om te sien hoe aangeklaagdes lyk. Miskien kom daar dan méér getuies na vore. 48% 157 stemme

48

Die soort blootstelling kan dalk ander misdadigers twee keer laat dink voor hulle oortree. 46% 152 stemme

46

01 February 2012

Daar is in Eugène Terre'Blanche se moordverhoor getuig dat plaaswerkers soms kos geëet het wat Terre’Blanche vir sy honde gekoop het waarvan die datum die vorige dag al verval het. Stem jy saam met dié praktyk?

Nee, dis uiters disrespekvol teenoor werkers; kos kan eenvoudig wees, maar dit moet vars wees. 7% 13 stemme

7

Ja, sulke kos kan nog geëet word sonder nadelige gevolge. Dis mos net één dag verby die vervaldatum. 21% 40 stemme

21

Ek glo nie dié getuienis nie; dis 'n swartsmeerdery. 73% 142 stemme

73

28 January 2012

Die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika (Okosa) het vandeesweek in ’n brief aan TopTV dié betaalkanaal verbied om pornografie uit te saai. Wat dink jy daarvan?

Groot verligting: die Goeie het geseëvier! 60% 2702 stemme

60

Ek is spyt, want ek kyk graag na pornografie. Ek sien niks verkeerd daarmee nie. 8% 366 stemme

8

Dis net 'n kwessie van tyd, uiteindelik sal dit toegelaat word. Pornografie is in elk geval vrylik beskikbaar. 32% 1461 stemme

32

25 January 2012

Rook jy ooit 'n waterpyp ('hubbly-bubbly')?

Nee, het nog nooit en sal ook nooit 67% 377 stemme

67

Ja, ek geniet dit 11% 63 stemme

11

Ek het al, maar sal beslis nie weer ná die kanker-waarskuwing nie 22% 123 stemme

22

21 January 2012

Daar is gerugte van ’n bakleiery in die DA omdat dié party se leier, me. Helen Zille, haar glo sou wou inmeng in die party se Gautengse leierskapsverkiesing. Wat dink jy?

Die provinsiale takke van die party moet hul eie leiers kan kies. Helen Zille moet ophou om oral te wil inmeng. 14% 484 stemme

14

Helen Zille is ’n baie wyse vrou en kan gerus maar haar stempel in al die provinsies sterk afdwing. 79% 2735 stemme

79

Ek hou nie van die DA nie en hoop hulle baklei lekker erg sodat dit die party se groei in Gauteng kan knou. 7% 252 stemme

7

18 January 2012

Volgens die organisasie Seguridad, Justicia y Paz (Veiligheid, Geregtigheid en Vrede) se lys van die gevaarlikste stede ter wêreld is Kaapstad in die 34ste plek, die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit (wat Port Elizabeth bedien) 41ste, Durban 49ste en Johannesburg 50ste. Kan dit wees?

Onmoontlik, dit moet 'n fout wees 59% 356 stemme

59

Ek dink dis waar 41% 245 stemme

41

17 January 2012

Twee mans wat in 1995 tot lewenslange tronkstraf gevonnis is ná hulle me. Alison Botha verkrag, byna keelaf gesny en vir dood agtergelaat het, kan ná 17 jaar agter tralies dalk binnekort vrygelaat word. Wat dink jy daarvan?

Onder geen omstandighede behoort hulle ooit weer op die samelewing losgelaat word nie! 45% 572 stemme

45

Hulle is lank genoeg gestraf, laat die paroolraad besluit of daar meriete in hul aansoek is 41% 522 stemme

41

Lewenslank behoort altyd lewenslank te wees. Daar bestaan nie rehabilitasie in ons tronke nie 14% 172 stemme

14

14 January 2012

Past. Riekert Botha, aanbieder van RSG se Pleisters van die siel, loop deur onder kritiek oor sy anti-gay uitsprake. Wat dink jy?

RSG behoort hom van die lug te verwyder. Mense wat nie ander se menseregte respekteer nie, behoort nie op ’n openbare uitsaaier nie. 74% 15601 stemme

74

Ek stem saam met Riekert se sienings en wil meer daarvan op RSG hoor. 18% 3782 stemme

18

Hoewel ek nie met Riekert saamstem nie, dink ek hy behoort die vryheid te hê om sy mening op RSG uit te spreek. 8% 1652 stemme

8

12 January 2012

Kan 'n mens oor korrupsie kla as jy self al omkoopgeld betaal het, skryfbehoeftes by die werk 'gaps' en bereid is om belasting te ontduik?

Nee, jy behoort jou te skaam 68% 254 stemme

68

Ja wat, hoekom nie? Almal doen dit 10% 36 stemme

10

Dinge is nie altyd so duidelik in swart en wit uitgeëts nie... 22% 83 stemme

22

07 January 2012

Kenners sê as die ANC hom nie drasties aanpas nie, kan dié party binne die volgende paar jaar in duie stort. Wat dink jy?

Ek stem saam. Korrupsie, binnegevegte en ander probleme verswak die party so dat dit nie lank sal kan aangaan nie. 67% 2968 stemme

67

Ek stem nie saam nie. Daar is te veel dinge wat die ANC bymekaar hou en ons sal maar moet aanvaar dat hulle nog lank sal regeer. 32% 1407 stemme

32

Ek is onseker, maar ek ondersteun die ANC en sal duim vashou dat hulle sterk bly. 1% 53 stemme

1

Weather
Lottery
Cpt: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bloem: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.0 MY06
2007
R 185,000.00

TOYOTA

Corolla 1.3 Professional MY10
2011
R 149,950.00

VOLKSWAGEN

Polo Sedan 1.4 Comfortline
2011
R 176,999.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.