Vorige Meningspeilings

08 May 2012

Neem jy deel aan die sosiale media wat so veld wen?

Ja, ek is doenig op Facebook én op Twitter. 27% 67 stemme

27

Nee, ek stel nie belang nie. 69% 172 stemme

69

Watwou, ek is op FB, Twitter, LinkedIn, Google, MXit... noem dit en ek is daar. 5% 12 stemme

5

19 April 2011

Het jý 'ja' gestem in 1992?

Ja, en ek sal vandag weer 'ja' stem 18% 469 stemme

18

Nee, gelukkig nie 38% 967 stemme

38

Ja, tot my spyt 23% 595 stemme

23

Dit dien geen doel om in die verlede te delf nie 21% 538 stemme

21

10 October 2010

Wat dink jy van versekeringsmakelaars?

Geldmors: ek gaan direk na die versekeringsmaatskappy toe 48% 290 stemme

48

Mens moet oppas dat hulle nie net sekere maatskappye aanbeveel nie 18% 109 stemme

18

Ek vertrou my makelaar vir die beste, nuutste en voordeligste opsies beskikbaar 34% 210 stemme

34

25 June 2010

Is dit 'n goeie idee om motorversekering verpligtend te maak?

Ja, beslis, dis hoogtyd. 56% 449 stemme

56

Baie mense kan dit nie bekostig nie. 20% 159 stemme

20

Dit gaan steeds nie lewens op ons paaie red nie. 25% 200 stemme

25

23 June 2010

Wat dink jy daarvan die die Franse afrigter, Domenech, ná afloop van die sokkerwedsryd tussen Bafana Bafana en Frankryk, geweier het om die Suid-Afrikaanse afrigter, Parreira, se hand te skud?

Swak sportmanskap! 79% 386 stemme

79

Tipiese Franse passie... 10% 47 stemme

10

Ek het simpatie met hom ná sy span se swak gedrag én vertoning op die sportveld. 11% 53 stemme

11

02 June 2010

Wat dink jy van 31 Mei?

Geskiedkundig in vele opsigte: Uniedag, Republiekdag... 58% 488 stemme

58

Wat daarvan? Is dit nie net nóg 'n dag nie? 10% 83 stemme

10

Net betekenisvol vir die minderheids-wittes in Suid-Afrika 32% 264 stemme

32

28 March 2010

Is jy oor die algemeen tevrede met die vlak van dienslewering in jou dorp of stad?

Ja, ek is redelik tevrede 12% 72 stemme

12

Dis maar wisselvallig 24% 147 stemme

24

Dis werklik swak 64% 383 stemme

64

20 March 2010

Hoe voel jy oor 'n moontlike samewerkingsoorkeenkoms tussen opposisiepartye soos die DA, OD en Cope?

Dit sal nooit 'n werklikheid word nie 20% 10 stemme

20

Dis moontlik, en kan 'n politiese impak maak 59% 30 stemme

59

Selfs 'n verenigde party sal nie politieke slaankrag hê nie 22% 11 stemme

22

02 December 2009

Mag die kerk voorskryf oor saamwoon buite die huwelik?

Ja, die kerk vertolk God se wil op aarde 59% 721 stemme

59

Nee, dit is mens se eie besluit en verantwoordelikheid 30% 373 stemme

30

Die kerk en godsdiens in die algemeen is vandag heel irrelevant 11% 136 stemme

11

Weather
Lottery
Cpt: 10-21°C Sunny. Mild. Pta: 7-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bloem: 1-18°C Sunny. Cool.
Dbn: 12-24°C Sunny. Mild. PE: 13-22°C Morning clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 139,995.00

NISSAN

Sabre 160 GX 5-dr
1996
R 40,000.00

TOYOTA

Landcruiser PU 4x4 Dsl
2005
R 225,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.