Vorige Meningspeilings

19 May 2012

Die kunstenaar Brett Murray se kunswerk The Spear beeld hom uit as ’n “rokjagter en iemand sonder enige respek”, het ’n verontwaardigde pres. Jacob Zuma gister op dié omstrede kunswerk gereageer. Dink jy die Goodman Gallery behoort dié kunswerk te verwyder?

Nee, ongelukkig vir die prez loop sy reputasie hom vooruit. 67% 4277 stemme

67

Ja, dis regtig onsmaaklik, maak nie saak wie dit uitbeeld nie. 21% 1348 stemme

21

Dit word heeltemal te ernstig opgeneem... 11% 713 stemme

11

18 May 2012

Strooi jý rommel?

Nee, nooit. Ek sorg dat my rommel in 'n vullisdrom beland. 85% 297 stemme

85

Soms, as ek nie 'n vullisdrom sien nie. 8% 29 stemme

8

Ek laat nie rommel in my motor toe nie... buitendien, dit verskaf werk aan die straatveërs. 7% 24 stemme

7

12 May 2012

As die keuse vir Suid-Afrika se volgende president tussen pres. Jacob Zuma en mnr. Tokyo Sexwale is, wie sal jy kies?

Zuma 4% 298 stemme

4

Sexwale 48% 3426 stemme

48

O nee, aarde ... 48% 3443 stemme

48

08 May 2012

Het jy al 'n bucket list (dinge om te doen vóór jy sterf) opgestel?

Nee wat, ek leef vir die oomblik. 84% 332 stemme

84

Ja, en ek merk elke ding af wat ek wel al gedoen het. 9% 37 stemme

9

Daar is niks meer oor wat ek nog wil doen nie. 6% 24 stemme

6

05 May 2012

Helen Zille, DA-leier, het die laaste ruk die tonge los met die stylvolle klere wat haar stilis haar laat aantrek. Wat dink jy?

Zille is stylvol en pragtig. Ek is mal oor hoe sy aantrek. 24% 1136 stemme

24

Ek hou nie van haar styl nie. Sy dra te veel T-hemde en stewels. 6% 265 stemme

6

Ek geen nie om hoe sy aantrek nie. Politiek gaan oor beleid, nie oor klere nie. 71% 3410 stemme

71

02 May 2012

Helen Zille sê: “Hoewel baie nog binne twee jaar kan gebeur, is daar ’n groot moontlikheid dat ons Gauteng en die Noord-Kaap in 2014 gaan vat.” Stem jy saam?

1. Nee wat, dit sal nooit gebeur nie. 17% 157 stemme

17

2. Dis beslis moontlik! 53% 482 stemme

53

3. Miskien, wie weet? 29% 262 stemme

29

28 April 2012

Regter Bill Prinsloo het die Opposition to Urban Tolling Alliance (Outa) se dringende interdik teen die e-tolstelsel se toepassing gister toegestaan. Wat is jou opinie daaroor?

Ek is verheug! 68% 3220 stemme

68

Ek is bekommerd oor wat dit op die lang duur sal beteken. 18% 867 stemme

18

Die saak is nie so eenvoudig nie, goeie paaie kos onafwendbaar geld. 14% 645 stemme

14

26 April 2012

Mnr. S'bu Ndebele, minister van vervoer, het gister gesê daar is reeds meer as 500 000 e-tolskyfies deur motoriste aangekoop. Het jý al so 'n skyfie aangeskaf?

Nee, beslis nie! 90% 335 stemme

90

Ja, ek het. 4% 16 stemme

4

Ek gaan een aanskaf, want ek glo e-tol is 'n voldonge feit. 6% 22 stemme

6

21 April 2012

Die departement van sport het ’n partytjie van R46 miljoen by Sun City gehou om sportsterre te vereer.

Ons sportsterre werk hard. Hulle verdien dié bietjie bederf. 3% 177 stemme

3

Dis ’n skande. Daardie geld kan beter gebruik word. 89% 5887 stemme

89

Hoekom is ek nie genooi nie? 8% 532 stemme

8

19 April 2012

’n Blogger meen mans doen nie moeite om nuwe klere te koop nie.

Dis nonsens, ek is ’n man en ek dra altyd nuwe, modieuse klere. 19% 53 stemme

19

Ek is ’n man en ek verkies om my ou klere te dra, dit is gemakliker en pas my. 44% 124 stemme

44

’n Ware man gee nie om wat hy dra nie. Net vrouens tob oor klere. 37% 105 stemme

37

Weather
Lottery
Cpt: 10-21°C Sunny. Mild. Pta: 7-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bloem: 1-18°C Sunny. Cool.
Dbn: 12-24°C Sunny. Mild. PE: 13-22°C Morning clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 139,995.00

NISSAN

Sabre 160 GX 5-dr
1996
R 40,000.00

TOYOTA

Landcruiser PU 4x4 Dsl
2005
R 225,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.