suid-afrika

Wêreld se grootste olifant gestroop

2014-06-14 22:45

Die 45-jarige olifant, bekend as Satao, is vermoedelik reeds verlede maand met gifpyle in die uitgestrekte natuurreservaat in die suidooste van ­Kenia doodgeskiet.

Belasting? Nee. Staak? Nee. Regulering? Nee!

2014-06-14 22:45

Die Suid-Afrikaanse regering doen drie dinge verkeerd wat die ekonomie betref: Jy kan jou nie na welvarendheid belas nie, jy kan jou nie na welvarendheid staak nie en jy kan jou nie na welvarendheid reguleer nie.

Ry op sy rug, grawe hom op, klim in sy eier

2014-06-14 22:45

Nou is 44 “lewende” en wetenskaplik korrekte dinosourusse vir ’n maand lank in Johannesburg te sien.

‘Ons wíl praat oor Nkandla,’ sê ANC, maar ...

2014-06-14 22:45

Die ANC wil ’n parlemen­têre debat oor Nkandla hê en pres. Jacob Zuma moet teenwoordig wees.

Verstormmend sexy op ’n swanger 40

2014-06-14 22:45

Sy lyk net soos een van die kunstenaar Rubens se kurwe­ryke Barok-engele.

Ná lang pad skei Blohm en vrou

2014-06-14 22:45

"Die besluit om ons huwelik te beëindig is as gevolg van ’n sameloop van omstandighede. Daar het baie water in die see geloop."

 

  Die rektor en vise-kanselier van die Universiteit van Stellenbosch, prof. Russel Botman, is Saterdagoggend oorlede.

Lesersfoto’s Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Paul sê: ‘Sjym vir jou geheim’

2014-06-14 22:45

Dit moes alles ’n geheim wees: Die versoek dat Paul O’Sullivan, een van die land se bekendste private ondersoekers, inligting moet help versamel oor die grootbaas van die Suid-Afrikaanse Lugdiens.

Mbeki en sy broer groet hul ma met wit rose in hul hande

2014-06-14 22:45

Oudpres. Thabo Mbeki en sy broer, Moeletsi, het gister elk met ’n wit roos in die hand van hul 98-jarige ma, Epainette, afskeid geneem.

‘Here hou haar vir my lewend’

2014-06-14 22:45

Soms herken sy “Lady of Grace” hom. Dan lag sy oopmond en wag vir ’n soen. Soms slaan sy toe soos ’n oester. Dan gaan sy terug na ’n wêreld waar daar geen pyn of seer is nie.

Frans: Los die ego’s en strydbyle, sê oud-Bokke

2014-06-14 22:45

Die Springbokke het Frans Steyn nodig om volgende jaar die Wêreldbeker omhoog te hou. Skuif ego’s dus op die agtergrond en begrawe die strydbyl.

binne rapport

Staking verby, maar nie stryd teen hongerte

2014-06-14 22:45

“Ons moes ophou Coke koop en kon nie meer een keer ’n week Wimpy toe gaan nie. Ander mense het hul huise verloor.”

Nuwe lone kan Lonmin wurg

2014-06-14 22:45

Lonmin is in die moeilikheid oor die loonverhogings waaroor die drie platinummaatskappye voorlopig met Amcu ooreengekom het en wat dubbeld die inflasiekoers beloop in ’n tydperk van lae platinumpryse.

Pukke: Koshuise is te wit, sê taakspan

2014-06-14 22:46

“Die rassesamestelling in die Potchefstroom-kampus se koshuise staan op tussen 15-20% niewit en meer as 80% wit, tien jaar ná die (NWU-kampusse se) samesmelting en ná 20 jaar van demokrasie.”

Afrikaans as vak toon plek-plek groei

2014-06-14 22:46

Afrikaans as akademiese vak groei steeds aan die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) en op sommige residensiële kampusse, maar by ander gaan dit broekskeur.

Parlement se sekretaris sterf

2014-06-14 22:45

Michael Coetzee (54), sekretaris van die parlement wat Vrydagaand ná ’n jare lange stryd teen kanker dood is, was Woensdag nog aan die werk op ’n vergadering in die parlement.

KZN verniel eie vleiland

2014-06-14 22:44

Piet-Louis Grundling, voorsitter van die IMCG, sê dit is ’n skande dat ’n bewaringsorganisasie soos Ezemvelo belastingbetalersgeld misbruik om ’n vlei te vernietig.

Dís waarom Ramaphosa bewe

2014-06-14 22:44

Dinge het vinnig gebeur vir ­Ramaphosa, die voormalige sakeman wie se hertoetrede tot die politiek amper toevallig was.

Net 34% in SA het internet

2014-06-14 22:44

Internetgebruik is baie hoër onder wit Suid-Afrikaners as onder ander rasgroepe en net 34% van alle Suid-Afrikaners het toegang tot die internet.

 

‘Sluiting’ was die draaipunt

2014-06-14 22:45

Die vakbond Amcu is vasbeslote om ’n nuwe bedeling in die mynbedryf tot stand te bring wat ’n verskil aan werkers se lewensomstandighede gaan maak.

Was jy al in die hemel? Kom praat ...

2014-06-14 22:45

As jy glo jy was al in die hemel, is dit tyd dat jy met iemand daaroor praat.

Sentrum vir verandering woel sonder goedkeuring

2014-06-14 22:46

Reuse-onmin dreig by die ­Universiteit Stellenbosch (US) oor ’n “transformasiesentrum” wat gestig is om transformasie op die Matie-kampus te “bestuur, ondersteun en te monitor”.

Gesogte kwalifikasies, maar steeds geen werk

2014-06-14 22:46

Evans Shaku (27) het ses maande se werkervaring nodig om sy N6-kwalifikasie in elektriese ingenieurswese te kry, maar hy kry nie werk nie.

Vermeende veedief ‘kon lankal vlug as hy wou’

2014-06-14 22:44

Die staat sê Tinus Groenewald (35), pa van vier, is skatryk en gaan landuit vlug as hy met sy “sakgeld” borgtog van tussen R50 000 en R100 000 betaal het.

Plaasbure moet gee en neem, sê regter – en weier appèl

2014-06-14 22:44

Die landdroshof het bevind hy kon nie bewys dit was Van Heerden se blouwildebeeste wat die oorsaak van die siekte was nie.

Meneer, jou salami is baie sleg vir jou

2014-06-14 22:44

Verwerkte vleis is gif vir jou hart. So is bevind in ’n studie waarvan die bevindings pas in die wetenskaplike joernaal ­Circulation: ­Heart Failure verskyn het.

Weer
Ksd: 12-15°C Numerous showers. Afternoon clouds. Cool. Pta: 3-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 6-18°C Sunny. Mild. Bfn: 5-22°C Sunny. Mild.
Dbn: 9-27°C Sunny. Warm. PE: 10-22°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at the gorgeous Massinga Beach Lodge in Mozambique and only pay for 4 from R13 220 per person sharing. Includes return flights, accommodation, transfers and romantic turndown.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Tablet Asus Nexus 7'' 3G met 32GB nou R1 999

Kry die Nexus 7”-tablet met Wifi & 3G vir slegs R1 999 en bespaar R500! Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Plaas ’n voorafbestelling vir die Xbox One

Die vermaaksentrum wat jou alles-in-een bied – regstreekse TV, flieks, sosiale netwerke en speletjies. Plaas jou voorafbestelling nou!

Tot 50% afslag op haarsorgprodukte!

Bespaar tot 50% op professionele haarsorgprodukte by kalahari.com. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Nuwe e-boeke beskikbaar!

Maak jou gereed vir ’n lekker leeservaring wat e-boeke insluit soos Good Morning, Mr Mandela; Laaste dans, Drienie; Die brug na Haven en nog baie meer. Koop nou!

Hisense Infinity Prime-slimfoon

Bespaar R1 000 op die Hisense Infinity Prime 1-slimfoon. Nou R1 999. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!