suid-afrika

Liewe hemel, dit is duur!

2012-05-12 23:26

As jy R760 000 het om die reiskoste te dek, kan jy van volgende jaar af met behulp van ’n Suid-Afrikaanse maatskappy ruimte toe gaan.

Meyer tevrede met Brit in Griessel-rol

2012-05-12 23:26

Benny Griessel, Suid-Afrika se bobaas- speurder wat gewild is onder boekwurms oor die wêreld heen, is binnekort op die grootskerm te sien.

Zuma se oop gulp gaan oorsee

2012-05-12 23:26

’n Skildery van pres. Jacob Zuma met sy gulp oop en sy skaamdele ontbloot is pas vir R136 000 aan buitelanders verkoop.

Maties

Maties beplan minder Afrikaanses in koshuise

2012-05-12 23:26

Luidens 'n konsepplan moet minder as die helfte van inwoners van alle koshuise van die Universiteit van Stellenbosch voortaan Afrikaans as huistaal hê.

Verbruikersvasvat: Wat help 'n wet sonder afdwingbaarheid?

2012-05-12 23:25

Ek kry die afgelope week ’n brief van ’n leser oor ’n kommerwekkende kwessie: die toestaan van krediet en die invordering van agterstallige lenings onder mense wat nie die implikasies daarvan verstaan nie.

Traffic cop

Polisielid ernstig ná kar haar tref

2012-05-12 23:25

’n Polisiekonstabel is ernstig beseer toe ’n lid van die publiek haar in Pretoria raak gery het terwyl sy aan diens was.

Graça se seun trou in die Boland

2012-05-12 23:25

Die seun van Graça Machel en ­wyle oudpres. Samora Machel van Mosambiek het op die ­Webersburg-landgoed buite Stellenbosch ewig trou gesweer aan Patricia Costa van Maputo.

Wedding rings

G’n troue toe bruidegom bruid glo slaan

2012-05-12 23:25

'n Voornemende bruid moes na die Kimberley MediClinic-noodeenheid gaan vir ’n ondersoek nadat haar toekomstige bruidegom haar glo aangerand het.

ANC-Afrikaner-gesprek “net steunwerwery” onder Afrikaanses - Solidariteit

2012-05-12 23:25

Mnr. Flip Buys, uitvoerende hoof van Solidariteit, het namens Solidariteit aan Rapport verduidelik waarom hulle dit nie die ANC se gesprek met Afrikaanse organisasies bygewoon het nie.

DA

DA se kontrak ongeldig – Thuli

2012-05-12 23:25

Adv. Thuli Madonsela, openbare beskermer, het die Wes-Kaapse regering se multimiljoenrand-kommunikasiekontrak in ’n voorlopige verslag “ongeldig” verklaar.

Wes-Kaap en Vrystaat kry kans

2012-05-05 23:49

Die lang wag is vandag verby vir die Vrystaat en die Wes-Kaap. Hulle hoor watter dorpe is die streekfinaliste in Rapport en Kwêla se Dorp van die Jaar-kompetisie.

 

IVP kry nog ’n Van der Merwe in parlement

2012-05-12 23:26

Liezl van der Merwe is Woensdag as parlementslid vir die IVP ingehuldig en niemand was meer verbaas daaroor as sy nie.

Hospital beds

Peperduur hospitaal staan twee jaar dolleeg

2012-05-12 23:26

’n Splinternuwe daghospitaal en kliniek in Nelspruit vergader al twee jaar lank stof weens ’n tekort aan verpleegsters.

Twee vroue stof die mans uit met hul rugbykennis

2012-05-12 23:26

Twee vroue het ons land se rugbybere in Rapport se Bok vir Sports-rugbykompetisie uitgestof!

Namibië gryp nou die laaste kans

2012-05-12 23:25

Die mense in Namibië kan ophou naels kou. Hulle hoor vandag watter dorpe die streekfinaliste in Rapport en Kwêla se Dorp van die Jaar-kompetisie is.

‘Elton se Nikita is mos mý Natasha’

2012-05-12 23:25

Bewerings dat een van Elton John se grootste treffers, Nikita, by ’n Kapenaar “gesteel” is, het die internasionale musiekwêreld op hol.

Olympic logo

Help SA se span vir Spele uitdos

2012-05-12 23:25

Rapport se lesers kan die Suid-Afrikaanse span wat in Julie aan die Olimpiese Spele in Londen deelneem help uitdos vir die glansryke openingseremonie.

Ernst van Dyk moet ekstra werk vir geld

2012-05-12 23:25

Die handfietsryer Ernst van Dyk moes onlangs nog twee werke doen omdat sy gesin nie kan oorleef op die R12 000 wat hy elke maand van die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee ontvang nie.

FW op CNN: Waaroor bohaai, vra stigting

2012-05-12 23:25

Dit is “belaglik” dat oudpres. FW de Klerk sy nou omstrede uitlating oor aparte tuislande in ’n CNN-onderhoud moet terugtrek.

Infowet: ANC skop vas teen dié verweer

2012-05-12 23:25

Die ANC skop steeds vas teen die insluiting van ’n “verweer in openbare belang”-klousule in die omstrede Wetsontwerp oor die Beskerming van Staatsinligting.

VERBRUIKERSVASVAT: Ignoreer dié 'beloftes'

2012-05-05 23:49

Die droewige draad wat deur 'n sekere groep beloftes loop, is ’n kombinasie van goedgelowigheid, soms desperaatheid en, met deernis gesê, gierigheid.

Weather
Lottery
Cpt: 10-21°C Sunny. Mild. Pta: 7-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bloem: 1-18°C Sunny. Cool.
Dbn: 12-24°C Sunny. Mild. PE: 13-22°C Morning clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 139,995.00

NISSAN

Sabre 160 GX 5-dr
1996
R 40,000.00

TOYOTA

Landcruiser PU 4x4 Dsl
2005
R 225,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.