3 vas vir die Corrie Sanders-moord

2012-09-27 13:38

Drie mans is vandag in hegtenis geneem vir die moord op die voormalige swaargewig-bokskampioen Corrie Sanders.

Die drie Zimbabwiërs, almal tussen 19 en 20 jaar oud, is in die Oukasie- informele nedersetting naby Brits in hegtenis geneem.

Die polisie het 'n wenk ontvang en na 'n huis gegaan waar twee verdagtes vasgetrek is. Die derde is kort daarna by ‘n ander huis vasgetrek.

Gesteelde items is in hul besit gevind.

Sanders (46) is Saterdagaand tydens 'n rooftog by 'n restaurant naby Brits in die maag geskiet.

Hy is na die Kalafong-hospitaal in Pretoria gehaas en het kort daarna aan sy beserings beswyk.

Die verdagtes sal Maandag in die hof verskyn. -- DIE BURGER

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Nuus-kommentaar

Adre Claassens sê... Ai ek mis hom omtrent. Hy het 'n groot verskil gemaak vir sy mense, hy het 'n hart van goud gehad en kon nog baie gedoen het. 'n Mens kan maar net wonder wat hy nog kon vermag het, maar nou ja, dis alles verby. Wie sal sy twee skoene vol kan staan? Wie sal die raadslede en ander politieke figure kan aanspreek met "flair" en "charm" terwyl hy hulle op hul selfsug wys? Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 13-20°C Partly sunny. Mild. Pta: 10-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 10-19°C Sunny. Mild. Bfn: 6-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 14-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Credit Manager – Elandsfontein

Johannesburg
DAV Professional Placement Group
R1 - R480000

Senior Engineer

Gauteng
Datafin Recruitment
Market Related

Credit Auditor – JHB CBD

Johannesburg CBD
DAV Professional Placement Group
R1 - R500000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.