Arbeidsminister gee Woolies ’n skouerklop

2012-09-09 01:07

Die minister van arbeid, Mildred Oliphant, het die kleinhandelgroep Woolworths geloof vir sy “onwrikbare poging om werklik transformasie in die werkplek te takel deur die implementering van gelyke indiensneming”.

Oliphant het gereageer nadat die vakbond Solidariteit ’n openbare boikot-aksie teen Woolworths begin het.

Sy sê daar is baie (individue en groepe) wat fout wil vind met diegene wat werklik gelyke indiensneming wil bevorder.

Die Solidariteit-boikot-aksie was in reaksie op advertensies op die Woolworths-webwerf wat aangedui het dat sekere poste in die groep slegs vir swart aansoekers beskore was.

Solidariteit het Woolworths uitgedaag om sy beleid van absolute verteenwoordiging op grond van die land se rassedemografie in die arbeidshof te verdedig. Woolworths was een van ’n paar groot indiensnemers op die Johannesburgse Effektebeurs (JSE) wat in 2009 onderworpe was aan die oorsig van die direkteur-generaal (DG) in terme van artikels 43 tot 45 van die Wet op Gelyke Indiensneming (1998).

Woolworths het Donderdag sy Facebook-blad gesluit omdat dit “niks anders geword het nie as ’n platform vir ’n goed georkestreerde veldtog van haatspraak”.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Nuus-kommentaar

Frikkie Botes sê... die ANC ondersteun volksmoordenaars omrede die ANC ook een is. Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 11-17°C High level clouds. Cool. Pta: 7-20°C Sunny. Mild.
Jhb: 5-17°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-18°C Sunny. Mild.
Dbn: 11-24°C Sunny. Mild. PE: 11-18°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.