Ander stories in... Suid-Afrika...
Geen kommunikasie en ’n doodse stilte. Woensdag wel die versoek: Bring jou rugbyklere terug skool toe. En in ’n verklaring aan die media eergister maak die skool die voorval af as “’n poets”.
Twee seuns is in ’n vreemdeling se motor deur ’n leeu aangeval nadat die man hulle sonder hul ouers se medewete op ’n uitstappie geneem het.
Tokyo Sexwale, minister van huisvesting, is gereed om die ANC se volgende president te wees.