Biko jr. sê nee dankie vir politiek

2013-02-23 23:04

Hlumelo Biko, die seun van dr. Mamphela Ramphele en Steve Biko, die stigter van die Swart Bewussynsbeweging.| Foto: Leon Sadiki

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Is die ANC in ’n krisis?
Mense se belange is ondergeskik gestel aan partylojaliteit, waar jy vandaan kom en bande met verskillende leiersgroeperings. Selfs die grootste ANC-ondersteuners moet erken die party het hulle teleurgestel deur nie sy beste voet voor te sit nie.

Dink jy jou ma se platform, Agang, is ’n moontlike bedreiging vir die ANC?
Dit hang af van hoe jy sukses by die stembus meet. Die langtermynsukses van enige opposisieparty moet gemeet word aan sy vermoë om met ander opposisiepartye saam te werk as ’n georganiseerde koalisie.
Ek dink ook dis te vroeg om te sê. Dit hang af van hoe opposisiepartye oor mekaar voel, of hulle konsensus kan bereik oor ’n stel waardes wat hulle kiesers kan bied.
Dit hang af of hulle verby die nóú kan kyk en kan dink aan ’n tasbare opposisie vir ’n tweepartystelsel. Dit het elders in die wêreld gewerk.

Is jou ma die beste persoon om dié skuif te dryf?
Ek is heeltemal bevooroordeeld. Ek dink dit gaan oor geloofwaardigheid en as ander meen sy het geloofwaardigheid om die rol in te neem van ’n senior persoon in die koalisie, dan great.

Sal jy aansluit?
Nee. Ek is gevestig in die sakewêreld. My grootste bydrae is om mediumgrootte maatskappye te help groei. Van ons moet entrepreneurs – wat groot risiko’s loop – ondersteun. Ek is mal daaroor en goed daarmee.

Was jy verbaas oor jou ma se besluit om die politiek te betree?

Ek glo daar is ’n keerpunt vir mense wat die politiek betree.
Ek dink sy het ’n spirituele pad ge­stap wat haar tot die punt gebring het waar sy gevoel het sy moet leierskap bied in ’n politieke omgewing, want sy het (reeds) heel suksesvol leierskap getoon in ander arenas.
Sy betree dit met haar oë oop. Ek bewonder haar, maar dis nie lekker om te sien hoe iemand vir wie jy lief is, deurgaan wat sy nou sal deurmaak nie. Maar sy voel geroepe om dit te doen.

So jy sal nie vir hulle ’n tjekkie uitskryf nie?
Ek dink nie hulle het ’n tjek van my nodig nie; hulle het meer Suid-Afrikaners nodig wat betrokke raak. Geld is ’n klein deel van politiek.
Dis meer oor mense aan boord kry en om die boodskap te verkondig.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Lotto
Ksd: 13-21°C Sunny. Mild. Pta: 12-24°C Mostly sunny. Mild.
Jhb: 11-19°C Mostly sunny. Mild. Bfn: 5-22°C More sun than clouds. Mild.
Dbn: 17-24°C Haze. Mild. PE: 12-20°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.