Blindes dalk rottang-inkomste kwyt

2013-01-05 23:22

Barend Hanam van die Kaapstad Vereniging vir Blindes is besig met rottang-restourasie en –opknappingwerk. Nandipha Qxyi van die Kaapstad Vereniging vir Blindes is besig met rottang-restourasie en –opknappingwerk. Christopher Gabriels van die Kaapst

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

’n Groot getal gesiggestremde mense kan sonder ’n inkomste gelaat word weens ’n onverklaarbare invoertekort aan rottang.

Lizelle van Wyk, uitvoerende hoof van die Kaapstadse Vereniging vir Blindes (KVB), sê Suid-Afrika se blinde rottangvlegters sit met ’n krisis.

“Ons het geen idee hoekom die Indonesiese regering ’n moratorium op die uitvoer van rottang geplaas het nie.”

Sy het bevestig die kantoor van Alan Winde, Wes-Kaapse LUR vir finansies, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, het haar belowe sy kan Winde nog voor einde vandeesmaand sien om antwoorde te probeer kry.

“Daar is ongeveer 28 soortgelyke werkwinkels wat in die land geraak word,” sê Van Wyk.

“Die getal blindes per werkwinkel wissel tussen 50 en 100 mense. Maar dis moeilik om presiese getalle vas te stel, aangesien almal nie met rottang werk nie.”

Volgens haar is daar sowat 1,2 miljoen gesiggestremde mense in Suid-Afrika.

“Rottangwerk is nie net ’n tradisionele ding wat al jare lank met blindes geassosieer word nie; dis ook ’n groot bron van inkomste vir hulle.”

Die onderskeie verenigings oor die land heen voer jaarliks saam meer as 50 t rottang van Indonesië, Maleisië en Viëtnam in.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Nuus-kommentaar

Frikkie Botes sê... die ANC ondersteun volksmoordenaars omrede die ANC ook een is. Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 11-17°C High level clouds. Cool. Pta: 7-20°C Sunny. Mild.
Jhb: 5-17°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-18°C Sunny. Mild.
Dbn: 11-24°C Sunny. Mild. PE: 11-18°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.