‘Dallas’ troef ander reekse

2012-09-16 00:27

Kykers kan maar net nie genoeg kry van die doen en late van die Ewing-familie van Southfork nie.

Saam met Revenge spog Dallas met die grootste kykertalle van oorsese reekse op M-Net, sê Mpeo Makape, hoof van bemarking van algemene vermaak by M-Net.

Makape sê sy het nie presiese syfers nie, maar die kykertalle is beslis “bogemiddeld vir ’n program in daardie tydgleuf”.

Dallas word Dinsdae om 21:00 op M-Net uitgesaai en Revenge Donderdae om 19:30.

Makape skryf die gewildheid van die ­nuwe reeks daaraan toe dat die ou storielyn verder geneem word met ou, bekende karakters, maar ook met ­nuwe bloed.

Kykers kan steeds die hardebaarde soos JR (Larry Hagman) en Bobby (Patrick Duffy) in aksie sien, terwyl nuwe karakters soos John Ross (Josh Henderson) en Christopher (Jesse Metcalfe) sake net verder warm maak.

Wat plaaslike reekse en/of programme betref, is Carte Blanche en Idols SA die toptwee wat die meeste kykers lok.

* Die nuwe Dallas-reeks, wat reeds middel Junie in Amerika begin het, kry ook daar uitstekende terugvoering. Nie net is resensente van Entertainment Weekly en TV Guide beïndruk deur die storielyn en die karakters nie, maar kykers het laat weet hul Woensdagaande is nou gevul met Dallas.

In Brittanje lok die nuwe Dallas Woensdae meer as 3 miljoen kykers.

Die oorspronklike reeks is in 1978 die eerste keer uitgesaai. Dit word tot vandag toe nog gereken as een van die suksesvolste TV-reekse nog.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Nuus-kommentaar

Squeegee Pilot sê... Het die klomp dan geen skaamte nie...? Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 15-23°C Sunny. Mild. Pta: 10-19°C Morning clouds. Mild.
Jhb: 7-15°C Morning clouds. Cool. Bfn: 9-19°C More sun than clouds. Mild.
Dbn: 14-23°C Sunny. Mild. PE: 12-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

PR Eng Civil

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R600000 - R800000

Civil Engineer

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R450000 - R550000

Senior Civil Engineer

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R650000 - R700000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Drama- & liefdes-DVD’s – 2 vir R99

Moenie ons spesiale aanbiedinge van liefdes- en drama-DVD’s, wat jou ure voor jou skerm vasgenael sal hou, misloop nie. Die aanbod is geldig vir solank daar voorraad is. Koop nou.

Eksklusiewe spesiale aanbod op Wii U

Spaar R999 op hierdie wonderlike aanbod: Wii U 8GB-konsole, basiese pakket, + ’n bykomende stel + Nintendo Land. Nou net R4399.95. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Opruimingsuitverkoping! Spaar tot 60%

Besoek ons opruimingsuitverkopingwinkel vir asemrowende aanbiedinge en spaar tot 60%. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Witwarm winskopie van die week! Bespaar R2000 op die Samsung Galaxy SIII

Kry die Samsung Galaxy SIII vir slegs R4999.95. Dit is ontwerp vir die mens, maar geïnspireer deur die natuur. Word binne 24 uur versend. Terwyl voorraad hou. Koop nou!

Dan Brown’s se jongste roman, Inferno

In Dan Brown se nuwe roman, Inferno, is die Harvard-simboolkenner Robert Langdon weer aan die stuur van sake. Dit speel af in die hartjie van Europa, waar Langdon ingetrek word in ’n raaisel rondom een van die geskiedenis se oudste en geheimsinnigste literêre meesterwerke. Die langverwagte roman word vandeesweek uitgereik. Plaas jou bestelling nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.