Dié ‘Konsert’: min plek oor 99% van kaartjies gou al opgeraap

2012-09-16 00:27

Daar is minder as ’n maand oor voor die grootste Afrikaanse musiekgebeurtenis van die jaar.

Van 11 tot 13 Oktober gaan sowat 28 000 mense die Moreletapark-ouditorium in Pretoria vul vir Afrikaans is Groot 2012 – Dié Konsert.

Mense reis van Kaapstad, Port Elizabeth, Durban en selfs Namibië en Zimbabwe om dié onvergeetlike vertoning by te woon.

Die geleentheid word deur Pick ’n Pay geborg en Rapport en die tydskrif Sarie is die mediavennote.

Met 14 van die grootste name in die Afrikaanse musiekbedryf, onder wie Juanita du Plessis, Theuns Jordaan, Robbie Wessels, Bok van Blerk, Steve Hofmeyr en Bobby van Jaarsveld, is dit geen wonder nie.

Ander sterre wat gaan optree, is Jay, Karlien van Jaarsveld, Riana Nel, Lianie May, Jannie Moolman, Arno Jordaan, Corlea Botha en Jak de Priester. Dr. Victor is ’n gas en Nico Panagio en Diaan Lawrenson is die aanbieders.
’n Oorweldigende 99% van die kaartjies vir Afrikaans is Groot is reeds uitverkoop.

In die Oktober-uitgawe van Sarie, met Jay en Leanie op die voorblad, word met die 14 sterre gesels wat die aand gaan laat skitter. Die artikel strek oor nege bladsye met pragtige foto’s.

Kaartjies vir die drie aandvertonings is reeds uitverkoop, maar daar is nog enkele plekke beskikbaar vir die vertoning op Saterdag 13 Oktober om 12:00. Pryse wissel van R180 tot R395.

Laatslapers wat nog kaartjies wil bekom, moet vinnig spring. Vir meer inligting besoek www.afrikaansisgroot.co.za waar daar ook ’n skakel vir kaartjieverkope is.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Nuus-kommentaar

Jj Kemp sê... Latter Rainer, hoekom bly jy nie liewers stil nie, want jy het nie die vaagste benul waaroor die situasie gaan in Duitsland nie. Almal wat hier kommentaar gelewer het, kom ons bid vir hierdie man, want lastering teen die Kerk en Sy gesalfdes kan hom duur te staan kom! Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 15-24°C More sun than clouds. Mild. Pta: 10-22°C Sunny. Mild.
Jhb: 8-18°C Sunny. Mild. Bfn: 6-21°C Sunny. Mild.
Dbn: 14-26°C Sunny. Mild. PE: 13-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.