Fees haak so ’n bietjie vas (2 jaar lank)

2013-02-23 23:00

Nicolene van der Merwe is die hooforganiseerder van die Van der Merwe-fees.| Foto: ­leanne stander

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Het jy al die een oor Van der Merwe gehoor? Maar dié keer is dit nie ’n grap nie...

’n Van der Merwe-fees word vir 1 tot 3 Maart op die Backs­berg-wynlandgoed buite Klapmuts in die Wes-Kaap beplan.

Volgens Nicolene van der Merwe, die organiseerder, word tussen 500 en 1 000 Van der Merwes verwag.

Nicolene is die dogter van die renjaer Sarel van der Merwe.

Nicolene sê hulle wou al twee jaar gelede so ’n fees hou ter viering van die 350ste jaar sedert haar naamgenote se aankoms in die land.

“Maar dinge het so ’n bietjie vasgehaak en nou vier ons 352 jaar in die land!”

Sy reël sedert 2011 heeltyds net aan dié fees.

“Ek het eers persverklarings die land vol begin stuur, waarna ek mense op Google en Facebook gesoek het. Ons het selfs Van der Merwes dorp vir dorp begin soek. Vandaar het die woord net versprei...”

Van die bekendste Van der Merwes wat reeds aangedui het hulle gaan die fees bywoon, is die renjaer Sarel en die sanger Wicus. Nicolene sê mense van so ver as Namibië en Australië het ook laat weet hul tasse is reeds gepak. Mej. Van der Merwe word Vrydagaand gekroon.

Daar is Saterdag toere na die plaas De Hoop, waar die Van der Merwe-monument is.

’n Kerkdiens sluit Sondag die fees af.

Nicolene se gunsteling-grappie oor ’n Van der Merwe? “Ek ken meer blondine-grappies as Van der Merwe-grappies,” lag sy.

* Vir meer inligting: www.vandermerwefees.co.za.
* Vir nog Van Merwe-nuus en -staaltjies, kliek hier.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Nuus-kommentaar

Barry Saayman sê... @ Filistyn van Doer - Mei 19, 2013 om 16:07 >>"Dit sou haar geloofwaardigheid onder die swart kieser in gedrang gebring het en sy besef dit terdee." Dit lyk of sy weet wat sy wil hê. >>"Die DA se dae is getel as amptelikke opposisie..." Net as sogenaamde kleurlingkiesers die party en-masse verwerp en dit lyk of die DA met hulle rigtingloosheid hulle bes probeer om hierdie mense te vervreem. Wit kiesers woon en werk te verspreid en is te min om 'n dramatiese verskil op hulle eie te maak. >>"...met die blanke wat meer en meer die langtermyn oplossing in selfbeskikking sien." Vergeet maar hiervan. Gebruik eerder energie om meer kreatiwe langtermynoplossings te bedink. Selfbeskikking in terme van Artikel 235 van die Grondwet, 1996 "binne ’n territoriale entiteit in die Republiek of op enige ander wyse", is deur die destydse Volkstaatraad oorweeg en onhaalbaar bevind. Dit is imo nie 'n oplossing vir enige van die land se probleme nie. Feodale stamgebondenheid en alles wat daarme gepaard gaan soos die grondwetlike beskerming van 10 onproduktiewe konings en 6140 tradisionele leiers wat elke jaar tientalle kinders in sogenaamde inisiasieskole vermoor en menseregte met minagting vertrap is eerder 'n bedreiging. Weens demografiese werlikhede gaan dit buitendien binne die afsienbare toekoms onmoonlik wees vir enige groep mense om hulleself op enige vasteland in 'n eie gebied af te sonder. Die mense wat ernstig met sulke idees rondspeel word gelukkig al hoe minder. Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 17-23°C Sunny. Mild. Pta: 9-21°C Sunny. Mild.
Jhb: 8-16°C Morning clouds. Cool. Bfn: 6-20°C More sun than clouds. Mild.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 14-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Drama- & liefdes-DVD’s – 2 vir R99

Moenie ons spesiale aanbiedinge van liefdes- en drama-DVD’s, wat jou ure voor jou skerm vasgenael sal hou, misloop nie. Die aanbod is geldig vir solank daar voorraad is. Koop nou.

Eksklusiewe spesiale aanbod op Wii U

Spaar R999 op hierdie wonderlike aanbod: Wii U 8GB-konsole, basiese pakket, + ’n bykomende stel + Nintendo Land. Nou net R4399.95. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Opruimingsuitverkoping! Spaar tot 60%

Besoek ons opruimingsuitverkopingwinkel vir asemrowende aanbiedinge en spaar tot 60%. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Witwarm winskopie van die week! Bespaar R2000 op die Samsung Galaxy SIII

Kry die Samsung Galaxy SIII vir slegs R4999.95. Dit is ontwerp vir die mens, maar geïnspireer deur die natuur. Word binne 24 uur versend. Terwyl voorraad hou. Koop nou!

Dan Brown’s se jongste roman, Inferno

In Dan Brown se nuwe roman, Inferno, is die Harvard-simboolkenner Robert Langdon weer aan die stuur van sake. Dit speel af in die hartjie van Europa, waar Langdon ingetrek word in ’n raaisel rondom een van die geskiedenis se oudste en geheimsinnigste literêre meesterwerke. Die langverwagte roman word vandeesweek uitgereik. Plaas jou bestelling nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.