Gareth Cliff rol sy Range Rover

2012-12-15 15:28
Gareth Cliff

Gareth Cliff

Lesersfoto’s Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Die omstrede radio-omroeper en Idols-man Gareth Cliff (foto) het Saterdagoggend sonder beserings uit die wrak van sy Range Rover geklim nadat dit in Pretoria gerol het.


Hy het Saterdagoggend getwiet: “In ’n motorongeluk op pad huis toe gisteraand. Geen beserings. Niemand anders betrokke. 

Moenie uitswaai vir honde en katte nie, al het jy hulle ook hoe lief.” 

Die gemeenskapskoerant Rekord het gister op sy webwerf geskryf ooggetuies het gesien hoe Cliff se voertuig omstreeks 04:00 talle kere gerol het voordat dit tot stilstand gekom het. 

Lees Rapport se kommentaarbeleid

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Ksd: 13-21°C More sun than clouds. Mild. Pta: 11-30°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 12-26°C Sunny. Pleasantly warm. Bfn: 11-31°C High level clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 15-28°C Morning clouds. Warm. PE: 13-22°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Administration Assistant Required

Randburg
New East Consulting Services (Pty) Ltd
R7 000 - R10 000 Per Month

Reception

Randburg
New East Consulting Services (Pty) Ltd
R5 000 - R8 000 Per Month

Security

Johannesburg CBD
Mpumelelo

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at the gorgeous Massinga Beach Lodge in Mozambique and only pay for 4 from R13 220 per person sharing. Includes return flights, accommodation, transfers and romantic turndown.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Kamptoerusting!

Ons het al die kamptoerusting wat jy nodig het teen pryse wat jou kop sal wegblaas. Gaan loer nou daarna!

Wees voorbereid vir Nasionale Braaidag!

Dit is nooit te vroeg om te begin voorberei vir Braaidag nie. Tref voorbereidings met al ons ongelooflike braai-gereedskap. Koop nou!

Koop 3 boeke & betaal vir 2

Die goedkoopste van die 3 boeke sal gratis wees. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Bepalings en voorwaardes geld. Koop nou!

Winskopie van die week!

Hisense se 40” ten volle HD LED-televisie nou R3999. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry tot 25% afslag op die 25 gewildste media-produkte!

Bespaar tot 25% op die jongste topverkopers van boeke, flieks, speletjies en musiek. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Winskopie van die week!

Hisense se 40” ten volle HD LED-televisie nou R3999. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!