Gay hoor gou oor preekstoel

2012-10-20 23:37

Abe Pieterse, ’n oud-Matie en afgestudeerde gay teologie-student van Atlantis, sal laat November weet of hy tot die preekstoel toegelaat sal word.

Pieterse het vyf jaar gelede ook by die VGK om legitimasie aansoek gedoen, maar is afgekeur.

’n Kerkorde van die Gereformeerde Kerke kan nie los van sinodale besluite en die Skrif verstaan en geïnterpreteer word nie, het dr. Mary-Anne Plaatjies-Van Huffel, moderator van die VGK, aan Rapport gesê. Die besluit van 2007 – dat homoseksuele mense nie gelegitimeer mag word nie – geld steeds.

Die kuratorium mag dus nie ’n homoseksuele kandidaat legitimeer nie.

Dr. Charles Flaendorp, voorsitter van die VGK se Kaaplandse kuratorium en mede-voorsitter van die gesamentlike kuratoria van die VGK en die NG Kerk, meen Pieterse voel hom geroepe tot diens in die kerk en die eksamenkommissie en kuratorium moet oor dié geroepenheid oordeel.

Laurie Gaum, aktivis-teoloog by die Sentrum vir Christelike Spiritualiteit in Rosebank, Kaapstad, sê die VGK staan voor ’n toets oor sy eie belydenis (Belhar) oor geregtigheid, eenheid en versoening.

Die VGK kan profeties die weg aandui vir geregtigheid teenoor gay medemense deur hul volle toegang tot al die ampte te gee.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Lotto
Ksd: 12-21°C Sunny. Mild. Pta: 11-21°C Showers late. Morning clouds. Mild.
Jhb: 9-16°C Showers late. Mostly cloudy. Cool. Bfn: 8-19°C Morning clouds. Mild.
Dbn: 14-22°C Morning clouds. Cool. PE: 9-20°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Drama- & liefdes-DVD’s – 2 vir R99

Moenie ons spesiale aanbiedinge van liefdes- en drama-DVD’s, wat jou ure voor jou skerm vasgenael sal hou, misloop nie. Die aanbod is geldig vir solank daar voorraad is. Koop nou.

Eksklusiewe spesiale aanbod op Wii U

Spaar R999 op hierdie wonderlike aanbod: Wii U 8GB-konsole, basiese pakket, + ’n bykomende stel + Nintendo Land. Nou net R4399.95. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Opruimingsuitverkoping! Spaar tot 60%

Besoek ons opruimingsuitverkopingwinkel vir asemrowende aanbiedinge en spaar tot 60%. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Witwarm winskopie van die week! Bespaar R2000 op die Samsung Galaxy SIII

Kry die Samsung Galaxy SIII vir slegs R4999.95. Dit is ontwerp vir die mens, maar geïnspireer deur die natuur. Word binne 24 uur versend. Terwyl voorraad hou. Koop nou!

Dan Brown’s se jongste roman, Inferno

In Dan Brown se nuwe roman, Inferno, is die Harvard-simboolkenner Robert Langdon weer aan die stuur van sake. Dit speel af in die hartjie van Europa, waar Langdon ingetrek word in ’n raaisel rondom een van die geskiedenis se oudste en geheimsinnigste literêre meesterwerke. Die langverwagte roman word vandeesweek uitgereik. Plaas jou bestelling nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.