Gee ons geld, vra mense van Richtersveld

2012-08-12 00:10

Richtersveld-dorpies soos Lekkersing is steeds verdeeld oor die vrugte (dividende) van die historiese grondeis van 2007.| Foto: Fani Mahuntsi

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Die Richtersveldgemeenskap gaan miljoene van die regering vra om die sosio-ekonomiese agteruitgang in dié droë streek te help stuit.

Op ’n vergadering in Sanddrift is besluit om die regering en die mynmaatskappy Alexkor te nader om sowat 40% van die R190 miljoen wat nog in ’n trust bewaar word, uit te betaal aan die Richtersveld-gemeenskapseiendomsvereniging (GEV).

Voorts is besluit om dele langs die Oranje­rivier vir bewaringdoeleindes opsy te sit en dat die ontwikkelingsplan, wat destyds deur die gemeenskap opgestel is, uitgevoer moet word.

Die GEV en agt ander restitusie-groepe bestuur tans die bates en ontwikkeling van die streek en die vier dorpies Kuboes, Lekkersing, Sanddrift en Eksteenfontein. Een van die groepe, die Richtersveld-landboumaatskappy, is intussen gelikwideer.

Die Richtersvelders was op 12 Oktober 2007 in die wolke toe ’n historiese en suksesvolle grondeis in ’n skikkingsooreenkoms met die Alexkor-mynmaatskappy en die regering bereik is. Toe is verskeie plase, R190 miljoen, en R45 miljoen van Alexkor vir die huur van grond aan die inwoners in ’n trust geplaas.

Nou sê die inwoners hulle ontvang ’n “armsalige” R4 500 uit jaar-dividende.

Die GEV bly ’n kookpot van ongelukkigheid en baie inwoners glo steeds hul leiers het met die grondeis baie te min aanvaar.

* Die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming het pas ’n verslag voltooi oor die stand van sake in die Richtersveld se GEV en die ander groepe.

Nomfundo Gobodo, hoof- grondeisekommissaris, sê slegs 30% (R63,3 miljoen) van die R190 miljoen is al uitbetaal.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Lotto
Ksd: 14-20°C Sunny. Mild. Pta: 12-23°C Mostly sunny. Mild.
Jhb: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Bfn: 4-22°C Sunny. Mild.
Dbn: 17-24°C Haze. Mild. PE: 13-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Sap Business Consultant 6month contract

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

.Net Developer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Sales Consultant

Sandton
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.