Nuwe Idols SA

2012-09-29 23:27

Die finaliste, Khaya Mthetwha en Melissa Alison.| Foto: Cobus Bodenstein

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

“Khaya! Khaya!” dreunsing die gehoor nog voordat die laaste twee deelnemers in vanjaar se Idols SA, Khaya Mthethwa (24) en Melissa Alison (23), op die verhoog verskyn vir die opname van die program Vrydagaand in die Mosaïek Teatro in Fairland, Johannesburg.

Dis Idols SA se agtste seisoen, maar dié kompetisie het, ondanks baie talentvolle deelnemers, nog nie ’n swart wenner opgelewer nie. Sal die nederige Khaya van Durban die kroon dra? Die gehoor is telkens op hul voete wanneer hy sing.

Of het die mooie Melissa van Port Elizabeth tog ’n kans?

Sy is ’n baie energieke sanger en lewer telkens ’n kragtoer.

Dié twee het klaar gegee wat hulle kan. Nou hang dit van hul aanhangers af om te bepaal wie stap weg met die titel, die platekontrak en die R500 000.

Hier is ’n voorsmakie van waarna aanhangers in vandag se program (om 17:30 op M-Net en Mzansi Magic) kan uitsien: ’n verskyning deur die Grammy-bekroonde Ciara as gas­beoordelaar; die bekendstelling van Khaya en Melissa se splinternuwe, oorspronklike snitte; die Drakensberg-seunskoor wat as agtergrondsangers optree; asook die bekendmaking van die vyf wenners van die Samsung-kompetisie.

Vir Khaya was Idols ’n leerskool. “Daar is geen ander kompetisie soos hierdie in Afrika nie. Dit was ’n ongelooflike reis,” sê hy.

Vir Melissa was dit ’n “emosionele wipwarit”.

“Dit was ’n fantastiese uitdaging; ek het soveel van myself geleer,” sê sy.

Die beoordelaar Gareth Cliff sê hy is dankbaar die beoordelaars hoef nie oor ’n wenner te besluit nie, want dit is ’n baie moeilike keuse.

Stem vir jou Idols-wenner: SMS die nommer 08 vir Khaya en 07 vir Melissa na 37400. Jy kan nog tot môre om 22:00 stem. Besoek http://idolssa.dstv.com vir meer inligting.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Nuus-kommentaar

Penellope Jones sê... Mr.SoreThumb, jy moet maar afduime gee, dit hinder my nie in die minste nie - jou afduime op hierdie spesifieke berig se vir mense hoe jy dink. Hou jy van die idee van terroriste in S.A.? Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 10-19°C Afternoon clouds. Mild.
Jhb: 7-15°C More sun than clouds. Cool. Bfn: 8-20°C More sun than clouds. Mild.
Dbn: 14-23°C Sunny. Mild. PE: 11-24°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Drama- & liefdes-DVD’s – 2 vir R99

Moenie ons spesiale aanbiedinge van liefdes- en drama-DVD’s, wat jou ure voor jou skerm vasgenael sal hou, misloop nie. Die aanbod is geldig vir solank daar voorraad is. Koop nou.

Eksklusiewe spesiale aanbod op Wii U

Spaar R999 op hierdie wonderlike aanbod: Wii U 8GB-konsole, basiese pakket, + ’n bykomende stel + Nintendo Land. Nou net R4399.95. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Opruimingsuitverkoping! Spaar tot 60%

Besoek ons opruimingsuitverkopingwinkel vir asemrowende aanbiedinge en spaar tot 60%. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Witwarm winskopie van die week! Bespaar R2000 op die Samsung Galaxy SIII

Kry die Samsung Galaxy SIII vir slegs R4999.95. Dit is ontwerp vir die mens, maar geïnspireer deur die natuur. Word binne 24 uur versend. Terwyl voorraad hou. Koop nou!

Dan Brown’s se jongste roman, Inferno

In Dan Brown se nuwe roman, Inferno, is die Harvard-simboolkenner Robert Langdon weer aan die stuur van sake. Dit speel af in die hartjie van Europa, waar Langdon ingetrek word in ’n raaisel rondom een van die geskiedenis se oudste en geheimsinnigste literêre meesterwerke. Die langverwagte roman word vandeesweek uitgereik. Plaas jou bestelling nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.