Karen Muir sterf

2013-04-02 12:59

Karen Muir, swemlegende van Kimberley, met haar kleinkind Jenna Joyce. Die foto is geneem toe sy onlangs in Suid-Afrika vakansie gehou het. Sy woon in Kanada.

Lesersfoto’s Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Karen Muir, die Kimberleyse en Suid-Afrikaanse swemlegende van die 1960’s, het haar stryd teen kanker verloor. Sy is gisteraand oorlede.

Sy is in 2009 met borskanker gediagnoseer.

Muir (nou De Graad) het op 10 Augustus 1965 die jongste mens geword om ‘n sportwêreldrekord te breek, Sy was 12 jaar, 10 maande en 25 dae toe sy die 110 treë- rugslag (vandag se 100 m) in 1:08.7 afgelê het. Dit was op die Amateur-swemvereniging se nasionale junior byeenkoms in Blackpool, Engeland. Die volgende vyf jaar het sy nie minder nie as 15 nuwe wêreldrekords opgestel in die 110 treë en 220 treë-rugslag.

Sy het sedert 2000 in Kanada gewoon. -- VOLKSBLAD

Lees Rapport se kommentaarbeleid

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Ksd: 14-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 6-22°C Sunny. Mild.
Jhb: 6-17°C Sunny. Mild. Bfn: 0-21°C Sunny. Mild.
Dbn: 10-24°C Partly cloudy. Mild. PE: 14-18°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Adviser

Randburg
Sanlam Life Insurance Ltd
R10 000 - R50 000 Per Month

Electrical Engineer

Vanderbijlpark
True Talent Recruitment Solutions
R50 000 - R55 000 Per Month

Telesales Consultant

Table View - Parklands
Your Move Personnel
R6 000 - R6 500 Per Month

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at the gorgeous Massinga Beach Lodge in Mozambique and only pay for 4 from R13 220 per person sharing. Includes return flights, accommodation, transfers and romantic turndown.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Tablet Asus Nexus 7'' 3G met 32GB nou R1 999

Kry die Nexus 7”-tablet met Wifi & 3G vir slegs R1 999 en bespaar R500! Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Plaas ’n voorafbestelling vir die Xbox One

Die vermaaksentrum wat jou alles-in-een bied – regstreekse TV, flieks, sosiale netwerke en speletjies. Plaas jou voorafbestelling nou!

Tot 50% afslag op haarsorgprodukte!

Bespaar tot 50% op professionele haarsorgprodukte by kalahari.com. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Nuwe e-boeke beskikbaar!

Maak jou gereed vir ’n lekker leeservaring wat e-boeke insluit soos Good Morning, Mr Mandela; Laaste dans, Drienie; Die brug na Haven en nog baie meer. Koop nou!

Hisense Infinity Prime-slimfoon

Bespaar R1 000 op die Hisense Infinity Prime 1-slimfoon. Nou R1 999. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Soos gesien op TV – Nuwe gobii-slimfone vanaf R999!

’n Kamera aan die voor- en agterkant, tweeledige SIM-verrigting en 200MB se GRATIS Cell C-data elke maand vir 12 maande, is maar net ’n paar van die eienskappe van dié slimfone. Kry joune nou! Koop hier.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!