Lotze pos Piet Byl

2013-06-08 23:10

Piet Byleveld en prof. Jan Lotz in Maart verlede jaar toe die speurder aangestel is om die moord op Inge Lotz (regs) te ondersoek. Foto Nasief Manie

Lesersfoto’s Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Hy is honderdduisende rande betaal om die Matie-student Inge Lotz se moordenaar te vang.

Maar van ’n deurbraak in die ondersoek deur die “baasspeurder” Piet ­Byleveld is en was daar nooit sprake nie.

Presies sewe jaar nadat Inge (22) in haar Stellenbosse woonstel vermoor is, het prof. Jan Lotz, haar pa, in Maart verlede jaar aangekondig Byleveld is aangestel om haar moordenaar te soek.

Vrydag het Lotz se prokureur, Johan Jordaan van Bloemfontein, bevestig Byleveld se mandaat is beëindig.

Byleveld wou by navraag geen kommentaar lewer nie.

Hy sê hy nie mag nie uitpraat nie – soos wat hy telkens gedoen het oor die sensitiewe saak wat hy betaal is om te ondersoek.

Lees die volledige berig eksklusief in Rapport, te koop by agente landwyd en op straat vir R15.
 

Lees Rapport se kommentaarbeleid

Lewer kommentaar op hierdie artikel
43 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Ksd: 17-25°C Sunny. Mild. Pta: 5-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 4-18°C Sunny. Mild. Bfn: 1-21°C Sunny. Mild.
Dbn: 8-22°C Morning clouds. Cool. PE: 12-25°C Sunny. Pleasantly warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Sales available for Afrikaans speaking Consultants

Pretoria
New East Consulting Services (Pty) Ltd
R10 000 - R28 000 Per Month

Ontvangs Dame

Sandton
New East Consulting Services (Pty) Ltd
R10 000 - R28 000 Per Month

Afrikaans speaking females needed

Randburg
New East Consulting Services (Pty) Ltd
R10 000 - R28 000 Per Month

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at the gorgeous Massinga Beach Lodge in Mozambique and only pay for 4 from R13 220 per person sharing. Includes return flights, accommodation, transfers and romantic turndown.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Kry tot 25% afslag op die 25 gewildste media-produkte!

Bespaar tot 25% op die jongste topverkopers van boeke, flieks, speletjies en musiek. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar R700 op die Hisense LED TV

Kry die Hisense 32” HD LED TV vir slegs R2499. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Nuwe musiek-CD’s & DVD’s teen R99 elk

Kry gewilde nuwe musiek-CD’s en DVD’s teen R99 elk. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Soos gesien op TV – Nuwe boeke teen slegs R199 elk

Kry besparings wat jou kop sal wegblaas op nuwe boektitels. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar tot 40% op modetoebehore

Bespaar tot 40% op uitgesoekte handsakke, beursies, horlosies, juwele en nog baie meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

The Real Meal Revolution (boek & e-boek)

Die doel van The Real Meal Revolution is om jou lewe te verander deur jou eetgewoontes te leer wat jou in beheer plaas van jou gewig en jou gesondheid. Bestel nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!