Man van Upington sterf in sel

2012-10-13 23:19

Edion (Ettienne) Beukes is dood nadat hy onder meer skedelbreuk en inwendige bloeding opgedoen het toe hy in polisieselle in Upington aangehou is. | Foto: ANENA BURGER

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Die familie van ’n Noord-Kaapse man soek antwoorde nadat hy in polisie-aanhouding gesterf het.

’n Nadoodse ondersoek wys Edion Beukes (40), bekend as Ettienne, is verlede naweek aan onnatuurlike oorsake dood in die Rosedale-polisiekantoor in Upington. Hy het skedelbreuk en inwendige bloeding opgedoen.

Een van sy broers, wat sy lyk moes uitken, sê hoewel hy voor sy inhegtenisneming blakend gesond was, was sy tande uit, sy lyf was vol blou kolle en daar was bloed aan sy neus en ore.

Volgens Ettienne se broers, Riaan en Connie, het hy verlede Saterdagmiddag met sy bure in ’n woordewisseling betrokke geraak. Die bure het die polisie ontbied en Ettienne het kort daarna vrywillig met ’n polisiebeampte na die Rosedale-polisiekantoor gegaan.

Connie, die jongste broer, sê vriende van Ettienne het hom om 20:00 laat weet sy broer is toegesluit.

Toe Connie na die polisiekantoor is, kon hy nie met sy broer praat nie. Die beamptes aan diens het gesê hy kan sy broer die volgende oggend sien as hy vrygelaat word.

“Ek het hulle gevra wat die klagte teen Ettienne is en hulle het gesê het hy word aangekla vir ‘oorlaspleging’.”

Connie is daarna huis toe.

Die volgende oggend het die polisie Connie ingelig dat hulle sy broer se lyk in die polisiesel gekry het.

Volgens lt.kol. Moses Dlamini, woordvoerder van die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod), is hul kantoor in Upington ingelig oor die sterfte. Hy sê daar word ondersoek ingestel na die omstandighede van Beukes se dood.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
33 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Nuus-kommentaar

Sue Schalkwyk sê... Tekens van die. Tye, " wat reg is , is verkeerd, en wat verkeerd is , is reg." dis die gees van die antichris wat al heers!! Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 10-19°C Afternoon clouds. Mild.
Jhb: 7-15°C More sun than clouds. Cool. Bfn: 6-20°C More sun than clouds. Mild.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 14-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Drama- & liefdes-DVD’s – 2 vir R99

Moenie ons spesiale aanbiedinge van liefdes- en drama-DVD’s, wat jou ure voor jou skerm vasgenael sal hou, misloop nie. Die aanbod is geldig vir solank daar voorraad is. Koop nou.

Eksklusiewe spesiale aanbod op Wii U

Spaar R999 op hierdie wonderlike aanbod: Wii U 8GB-konsole, basiese pakket, + ’n bykomende stel + Nintendo Land. Nou net R4399.95. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Opruimingsuitverkoping! Spaar tot 60%

Besoek ons opruimingsuitverkopingwinkel vir asemrowende aanbiedinge en spaar tot 60%. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Witwarm winskopie van die week! Bespaar R2000 op die Samsung Galaxy SIII

Kry die Samsung Galaxy SIII vir slegs R4999.95. Dit is ontwerp vir die mens, maar geïnspireer deur die natuur. Word binne 24 uur versend. Terwyl voorraad hou. Koop nou!

Dan Brown’s se jongste roman, Inferno

In Dan Brown se nuwe roman, Inferno, is die Harvard-simboolkenner Robert Langdon weer aan die stuur van sake. Dit speel af in die hartjie van Europa, waar Langdon ingetrek word in ’n raaisel rondom een van die geskiedenis se oudste en geheimsinnigste literêre meesterwerke. Die langverwagte roman word vandeesweek uitgereik. Plaas jou bestelling nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.