‘Mandela is in goeie luim’

2013-01-20 00:02

Oudpres. Nelson Mandela.

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Dit gaan goed met oudpres. Nelson Mandela waar hy rus in sy huis in Houghton, Johannesburg, sê sy kleinseun Mandla Mandela.

Mandla het Madiba (94) Woensdag besoek.

Hy sê sy oupa was in ’n goeie luim en reageer goed op medikasie wat hy tuis ontvang.

Die oorvloed gebede en wense van beterskap wat van heinde en ver na die oudpresident gestroom het nadat hy verlede maand in die Pretoriase harthospitaal opgeneem is, het hom diep geraak, het Mandela glo aan Mandla gesê.

Madiba was amper ’n maand lank in die hospitaal waar hy vir galstene geopereer en vir ’n longinfeksie behandel is.

Volgens die presidensie het sy dokters gesê hy het goed herstel.

Dit was die langste wat Mandela in die hospitaal deurgebring het sedert sy vrylating uit die tronk op 11 Februarie 1990.

Mandla, wat graag sal wil sien dat sy oupa terugkeer na Qunu, “waar hy hoort”, het gesê Madiba moet self besluit wanneer hy na sy Oos-Kaapse heimat terugkeer.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Nuus-kommentaar

Cathy Kotzé sê... Hy was vir baie van die kommentators op Abel se blog 'n enigma; 'n Christelike wetenskaplike. Ek was bevoorreg om een aand na een van sy praatjies te gaan luister. Wat 'n inspirerende man! Vir hom was daar nooit 'n konflik tussen die wetenskap en sy geloof nie. Sterkte aan sy familie. Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 14-20°C High level clouds. Mild. Pta: 10-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Bfn: 5-22°C More sun than clouds. Mild.
Dbn: 16-23°C Morning clouds. Mild. PE: 14-21°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.