Marikana: ‘Beeldmateriaal wys marteling’

2012-08-18 23:49

Veiligheidskameras by die Marikana-myn het glo grusame tonele vasgevang van twee veiligheidswagte wat deur stakende mynwerkers gemartel en vermoor word.

Die twee wagte is verlede Sondag vermoor, twee dae nadat die onwettige staking by die platinumreus Lonmin se myn naby Rustenburg begin het.

’n Bron wat anoniem wil bly het die beeldmateriaal van die wagte se dood glo gesien en Rapport gister hieroor genader.

Volgens die bron, wat op die mynperseel werk, wys die beelde hoe die wagte se kakebene met messe afgesny word voordat hulle aan die brand gesteek is. Hul voete is ook glo vasgebind.

“Dit was vreeslik. Ek het albei die wagte op die foto’s (wat van die beeldmateriaal gemaak is) gesien. Hulle is so erg gemartel. As jy daardie foto’s sien, sal jy verstaan hoekom die polisie moes optree. Dit is onbeskryflik wreed.”

Sue Vey, ’n Lonmin-woordvoerder, het gister gesê Lonmin se bestuur is nie bewus van enige beeldmateriaal wat wys hoe die wagte vermoor word nie.

“Ons doen ’n beroep dat die familie en vriende van die oorledenes in ag geneem word wanneer die persoon besluit wat om

Lewer kommentaar op hierdie artikel
45 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Lotto
Ksd: 13-20°C Afternoon clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 8-19°C Sunny. Mild. Bfn: 7-23°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 12-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.