Minderjarige vas vir Griekwastadmoorde

2012-08-21 13:56

Marthella Steenkamp

Lesersfoto’s Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

’n Minderjarige familielid van Deon Steenkamp (44), sy vrou, Christel (43), en hul dogter, Marthella (14), wat op Goeie Vrydag in hul plaashuis by Griekwastad vermoor is,  is vanoggend gearresteer by sy skool in Bloemfontein.

Hy sal Donderdag in die hof op Griekwastad verskyn.

Don Steenkamp, wat vroeer vandeesmaand sy sestiende verjaardag gevier het, is die enigste oorlewende van die treurspel. Don was glo ten tyde van die aanval in die skuur ‘n ent van die huis doenig.

Die oggend van die driedubbele moord was die Steenkamp-gesin saam by ’n Goeie Vrydag-nagmaaldiens in die NG gemeente op Griekwastad.

Enkele ure later  het Don glo skote gehoor en op die gru-toneel in die huis afgekom. Hy het later met bloedbevlekte klere by die Griekwastad-polisiekantoor ingebars om die moord aan te meld.

Don het sy pa se .22-geweer en .357-Ruger-rewolwer aan die polisie oorhandig wat hy glo by die plaashek opgetel het toe hy met ’n bakkie dorp toe gejaag het.

Lees Rapport se kommentaar beleid

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Ksd: 18-25°C High level clouds. Mild. Pta: 9-26°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 9-21°C Mostly sunny. Mild. Bfn: 10-25°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 19-26°C Early fog followed by sunny skies. Mild. PE: 15-23°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Escape winter, head to Mauritius

Escape winter by spending 7 nights in Mauritius' tropical bliss from R13 215 per person sharing. Includes return flights, airport transfers and accommodation.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Gewilde nuwe flieks

Frozen, The Hobbit: The Desolation of Smaug, Thor: The Dark World, Leon Schuster: Schuks! Your Country Needs You en nog baie meer. Koop nou!

25% afslag op topverkoperboeke!

The Real Meal Revolution van Tim Noakes, Jeffrey Archer se Be Careful What You Wish For, Man’s Search for Meaning van Victor E. Frankl en nog baie meer titels. Koop nou!

Baie eiers in een mandjie!

Speletjie-pakkette: 2 Super Hits-speletjies vir R99, 3 Disney-speletjies vir R99 en nog meer + eksklusiewe pakkette vir toebehore – slegs beskikbaar op kalahari.com. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 30% afslag op toestelle & huisware

Bespaar tot 30% op toestelle en huisware dié Paasfees. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Storieman Omnibus 6

Storieman 6 van Leon Rousseau. Beskikbaar 30 April. Plaas jou voorafbestelling nou!

gobii se 7” Kleur LCD e-leser nou R399

Kry kalahari.com se topverkoperproduk vir slegs R399 en kry gratis e-boekkoopbewyse ter waarde van R120. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!