Net in die gedrukte uitgawe

2012-07-21 23:52

Gedink alles lyk rooskleurig vir Jackie Selebi noudat hy mediese parool gekry het? Aikôna. Lees in Rapport watter swaarkry vir dié oud-polisiehoof wag.

Hoekom lyk Julius Malema so vol kneusplekke en skrape? Die geskorste leier van die ANC-jeugliga is by ’n vriend se troue met bottels duur Franse sjampanje gemoker.

Lindie Stander gesels met ons – haar eerste media-onderhoud sedert sy onlangs probeer het om haar eie lewe te neem.

Louis de Villiers skryf oor die rille wat nou op Nuweland wag wanneer die Stormers en Sharks mekaar daar gaan takel.

En wat het daartoe gelei dat ’n Amerikaner soveel onskuldige mense tydens ’n vertoning van die rolprent Batman afgemaai het? Ons volg die moordspoor van James Holmes.

Lees Rapport se kommentaarbeleid

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Kommentaar is gesluit vir hierdie artikel

binne rapport

Weer
Ksd: 12-16°C High level clouds. Cool. Pta: 2-20°C Sunny. Mild.
Jhb: 2-14°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: -2-15°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 8-22°C Sunny. Mild. PE: 13-17°C a few showers. More sun than clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at the gorgeous Massinga Beach Lodge in Mozambique and only pay for 4 from R13 220 per person sharing. Includes return flights, accommodation, transfers and romantic turndown.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Kry tot 25% afslag op die 25 gewildste media-produkte!

Bespaar tot 25% op die jongste topverkopers van boeke, flieks, speletjies en musiek. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar R700 op die Hisense LED TV

Kry die Hisense 32” HD LED TV vir slegs R2499. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Nuwe musiek-CD’s & DVD’s teen R99 elk

Kry gewilde nuwe musiek-CD’s en DVD’s teen R99 elk. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Soos gesien op TV – Nuwe boeke teen slegs R199 elk

Kry besparings wat jou kop sal wegblaas op nuwe boektitels. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar tot 40% op modetoebehore

Bespaar tot 40% op uitgesoekte handsakke, beursies, horlosies, juwele en nog baie meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar tot R2000 op die gewildste elektroniese ware

Kry elke dag besparings wat jou kop sal wegblaas op die gewildste elektroniese ware. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!