Party burgemeesters het tot 7 lyfwagte elk

2012-01-28 23:10

Sommige burgemeesters het tot sewe lyfwagte en alles kom uit die belastingbetaler se sak.

Mnr. Kgosientso Ramokgopa, Tshwane se burgemeester, het sewe lyfwagte.

Me. Maphefo ­Mogale-Letsie, burgemeester van Merafong, wat Carletonville en Khutsong insluit, het vier lyfwagte.

Me. Zukiswa Ncitha, Buffalo City se burgemeester, het ook vier. Dit kos die Oos-Kaapse belastingbetaler jaarliks meer as R1,1 miljoen.

In Mbombela, waar speaker Jimmy Mohlala drie jaar gelede vermoor is, het me. Cathy Dlamini, die burgemeester, talle personeellede wat haar beskerm.

Dlamini se huis word ook opgepas. Ander raads­lede word bewaak deur private veiligheidsfirmas wat deur die raad betaal word. Dit het hul uitgawes vir private veiligheid van sowat R7,3 miljoen in 2010 tot meer as R11,3 miljoen verlede jaar opgestoot.

Burgemeesters mag die provinsiale polisiekommissaris nader vir veiligheid en die rade moet selfs die veiligheidsmaatreëls instel.

Selfs voormalige burgemeesters kan bewaak word as dit as noodsaaklik beskou word.

Kapt. Dennis Adriao, polisiewoordvoerder, wou nie kommentaar lewer nie.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weather
Lottery
Cpt: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2006
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 189,000.00

NISSAN

Navara 4.0i V6 D-Cab PU MY07
2006
R 235,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.