Pasop wat jy kwytraak

2013-02-22 11:15

Weerhou jouself daarvan om lasterlike uitlatings oor Oscar Pisto­rius op sosiale media te maak.

So waarsku regslui Jan Alleman wat hul mening oor die moord op Reeva Steenkamp lukraak op onder meer Facebook en Twitter stel.

Regslui is dit eens dat enige lasterlike uitlatings wat Pistorius se eer en waardigheid op enige platform aantas, kan lei tot klagte van crimen injuria en/of lastereise.

André Grobler, ’n prokureur, sê tans hardloop mense se emosies baie hoog en dit oorheers hul denke.

“Al het Pistorius haar geskiet, maak dit hom nie skuldig of ’n moordenaar nie,” sê Grobler.

Dr. Llewellyn Curlewis, nog ’n prokureur, sê Suid-Afrika het reeds gevalle gehad waar mense strafregtelik vervolg is weens lasterlike aanmerkings op Facebook.

“Dit is veiliger om jou kommentaar vir jouself te hou en nie deel te neem aan skinderstories nie.

“Weens Pistorius se internasionale status is die skade aan sy beeld ook soveel groter as vir Jan en alleman.”

Wessie Wessels, ook ’n prokureur, wys daarop dat pres. Jacob Zuma onder lasterlike uitlatings deurgeloop het toe hy van verkragting aangekla is.

“Zuma het erken hy het seks gehad. Dit het nie van hom ’n verkragter gemaak nie. Hy is later vrygespreek.”

Volgens hom is Pistorius weens sy hoë profiel uitgelewer aan leke wat nie weet hoe die reg werk nie. – Sonja Carstens

Lewer kommentaar op hierdie artikel
69 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Lotto
Ksd: 17-20°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 9-18°C Sunny. Mild. Bfn: 4-22°C Sunny. Mild.
Dbn: 14-27°C Sunny. Warm. PE: 14-22°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Clearing & Forwarding Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Clearing and forwarding Sales Specialist

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Sales Manager

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.