Patricia gee vet op DVD teen gewig

2013-01-05 23:23

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Dans! Dans! Dans!

Dans daai onwelkome vetrolle wat die Desember-vakansie op jou kurwes aangepak het, weg.

Dis wat Patricia Lewis, Supersterre-aanbieder, gedoen het. Nadat sy vir drie jaar met haar gewig gesukkel het, het sy met ’n oefenprogram gebasseer op Zumba-danse, 11 kg verloor.

Nou is haar nuwe DVD, Voooma, op die rak waarin sy haar geheime vir ’n fietser lyfie met die publiek deel.

Voooma is gebasseer op die Suid-Amerikaanse oefenprogram Zumba.

“Ek het Zumba gevat en ’n Suid-Afrikaanse danspassies daarby gesit. Ek het agt partytjie liedjies laat opneem. Daar is boere- en Zoeloe-danse, so ietsie vir almal,” sê Patricia.

Haar DVD bestaan uit drie dele: danspassies wat kykers kan uitvoer, wenke oor koskeuses en fiksheidsinstruksies van die bekende Jenni Rivett wat eens Prinses Diana se fiksheidsinstrukteur was.

Nadat Patricia vroeer ses gewasse op haar skildklier gehad het, het sy lank gesukkel met haar gewig. “Ek het alles probeer. Ek het kilometers ver gehardloop en myself probeer uithonger om die kilo’s te probeer afskud. Ek sou ’n diabeet word as ek nie drasties ’n plan gemaak het nie.

“Toe ontmoet ek vir Jenni wat uit Londen Durban toe getrek het. Ek het die kilo’s net so afgeskud met haar klasse. Ek het toe besluit om my eie DVD te doen,” vertel Patricia.

“Ek was my hele lewe lank maer en vir drie jaar lank oorgewig. Dit was die moeilikste tyd van my lewe. Ek wil dit nooit weer beleef nie.”

“Dit is ’n pret-DVD en dit voel asof jy by ’n partytjie is. Dis nie moeilike oefeninge nie.”

Sy erken dat sy hierdie feestyd drie kilogram gewig aangesit het. “Ek kon nie my man (Mark Whitfield) se heerlike kalkoen, gebraaide aartappels en poedings weerstaan nie. Om nie eens van sjokolade te praat nie,” lag sy.

Maar, sê Patricia, met Voooma behoort sy die kilo’s binne ’n week weer af te skud.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Nuus-kommentaar

Kadesh Barnea sê... Politiek is seker die mens se vuilste en mees korrupte spel, wat die ganse mensdom die meeste skade ooit nog berokken het. As ons van party-politiek kan ontslae raak en mense in regeringsposte aanstel suiwer op meriete, sal hierdie land blom soos geen ander ter wereld nie. Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 14-20°C Sunny. Mild. Pta: 12-23°C Mostly sunny. Mild.
Jhb: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Bfn: 4-22°C Sunny. Mild.
Dbn: 17-24°C Haze. Mild. PE: 13-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Management Accountant

Sandton
Communicate Cape Town IT
R550000 - R600000

Management Accountant

Sandton
Communicate Cape Town IT
R450000 - R500000

Management accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.