Regsman se lewe was stryd vir regte

2012-12-01 23:58

Hoof Regter Arthur Chaskalson. Foto: Christiaan kotze

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Oudhoofregter Arthur Chaskalson is gister in die ouderdom van 81 in die Milpark-hospitaal in Johannesburg oorlede. 


Hy is verlede Dinsdag met leukemie gediagnoseer en dadelik in die hospitaal opgeneem.

Boodskappe van medelye aan Chaskalson se vrou, Lorraine, en hul twee seuns, Matthew en Jerome, het gistermiddag ingestroom. 

Chaskalson was deel van die verdedigingspan wat oudpres. Nelson Mandela gedurende die Rivonia-verhoor van die galg gered het. 

Hy was die eerste president van die konstitusionele hof, het Mandela as eerste president van die demokratiese Suid-Afrika ingesweer en was hoofregter van 2001 tot 2005. 

Sello Hatang, woordvoerder van die Nelson Mandela-sentrum, het gister gesê Chaskalson sal altyd onthou word as iemand wat hom vir menseregte beywer het in die moeilikste van tye. 

Pres. Jacob Zuma het gesê Chaskalson se lewe was een van ’n moedige stryd teen apartheid. 

“As die eerste president van ons konstitusionele hof laat hy ’n spesiale afdruk op die bou van ’n verenigde, nie-rassige, nie-seksistiese regstaat. 

“Namens alle Suid-Afrikaners reik ons uit na sy vrou en gesin en salueer ons ’n lewe onlosmaaklik deel van Suid-Afrika se pad na vryheid,” het Zuma gesê. 

Gister was Internasionale Vigsdag en dokters het op Twitter Chaskalson se uitspraak in Julie 2002 in herinnering geroep waarin hy die regering beveel het om antiretrovirale middels aan MIV-positiewe swanger vroue te gee. 

Vigsaktiviste en die regering was in daardie stadium toe al ’n jaar lank in ’n bittere stryd gewikkel. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Nuus-kommentaar

Sammy Vyfers sê... X stem saamet jou tina Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 17-22°C Sunny. Mild. Pta: 9-21°C Morning clouds. Mild.
Jhb: 8-16°C Morning clouds. Cool. Bfn: 7-20°C More sun than clouds. Mild.
Dbn: 15-26°C Morning clouds. Mild. PE: 13-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Drama- & liefdes-DVD’s – 2 vir R99

Moenie ons spesiale aanbiedinge van liefdes- en drama-DVD’s, wat jou ure voor jou skerm vasgenael sal hou, misloop nie. Die aanbod is geldig vir solank daar voorraad is. Koop nou.

Eksklusiewe spesiale aanbod op Wii U

Spaar R999 op hierdie wonderlike aanbod: Wii U 8GB-konsole, basiese pakket, + ’n bykomende stel + Nintendo Land. Nou net R4399.95. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Opruimingsuitverkoping! Spaar tot 60%

Besoek ons opruimingsuitverkopingwinkel vir asemrowende aanbiedinge en spaar tot 60%. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Witwarm winskopie van die week! Bespaar R2000 op die Samsung Galaxy SIII

Kry die Samsung Galaxy SIII vir slegs R4999.95. Dit is ontwerp vir die mens, maar geïnspireer deur die natuur. Word binne 24 uur versend. Terwyl voorraad hou. Koop nou!

Dan Brown’s se jongste roman, Inferno

In Dan Brown se nuwe roman, Inferno, is die Harvard-simboolkenner Robert Langdon weer aan die stuur van sake. Dit speel af in die hartjie van Europa, waar Langdon ingetrek word in ’n raaisel rondom een van die geskiedenis se oudste en geheimsinnigste literêre meesterwerke. Die langverwagte roman word vandeesweek uitgereik. Plaas jou bestelling nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.