Ander stories in... Suid-Afrika...
In ’n aangrypende ontboeseming op die internet vertel die eertydse rugbyheld Clyde Rathbone (30) van die innerlike demone wat hom soveel jare lank geteister het.
Mnr. Julius Malema se doppie is vir eers geklink. Dié militante jeugleier is gistermiddag prakties uit die ANC en die ANC-jeugliga geskop omdat sy appèl teen sy skuldigbevinding misluk het.
“’n Skatryk, vaal vroutjie uit een van Swede se invloedrykste families” het die verhouding van die aktrise Sandra Prinsloo en haar lewensmaat van sewe jaar, prof. Willem van Riet, laat verbrokkel.