Roussos sing nog oor hy wíl

2012-10-13 23:19

Demis Roussos

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Die hare is nou silwer, maar die ruie wenkbroue is nog pikswart en die rasperstem is onveranderd.

Die Griekse sanger Demis Roussos (66) kom einde vanjaar Suid-Afrika toe as deel van sy wêreldtoer.

“Ons probeer al twee jaar om Demis na Suid-Afrika te lok,” sê Frans Swart van Lefra-produksies. “Hy is steeds ’n superster en toer die wêreld vol. Danksy slim beleggings hoef hy nie meer te werk nie, hy sing nog omdat hy wil.”

As hy nie toer nie, pendel Roussos tussen sy woonplekke in Athene en Parys.

Hy is in 1946 gebore in Alexandrië, Egipte. Sy ouers was gegoede Grieke. Toe hy 15 jaar oud was, moes hulle weens die Suez-krisis uit Egipte vlug. In Griekeland het die jong Roussos begin musiek maak om sy gesin te help onderhou.

Hy was lid van die rockgroep Aphrodite’s Child.

As solosanger het hy bekend geword danksy liedjies soos We Shall Dance, Forever and Ever en Goodbye My Love, Goodbye.

Roussos tree op 8 en 9 Desember in Carnival City in Gauteng op, op 12 Desember in die Sand du Plessis-teater in Bloemfontein en op 15 Desember in die Liquifruit-amfiteater in die Paarl. Bespreek by Pacofs (051 447 7772) vir Bloemfontein of Computicket vir Gauteng en die Wes-Kaap.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Nuus-kommentaar

Hennie Penny sê... Eintlik is die klomp uiteenlopendes nie vir my so 'n gevaar soos Kader Kortbroek nie - hy is 'n tweegevreet wat ek nie vertrou vir een oomblik nie. Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 15-23°C Sunny. Mild. Pta: 10-19°C Morning clouds. Mild.
Jhb: 7-15°C Morning clouds. Cool. Bfn: 9-19°C More sun than clouds. Mild.
Dbn: 14-23°C Sunny. Mild. PE: 12-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Drama- & liefdes-DVD’s – 2 vir R99

Moenie ons spesiale aanbiedinge van liefdes- en drama-DVD’s, wat jou ure voor jou skerm vasgenael sal hou, misloop nie. Die aanbod is geldig vir solank daar voorraad is. Koop nou.

Eksklusiewe spesiale aanbod op Wii U

Spaar R999 op hierdie wonderlike aanbod: Wii U 8GB-konsole, basiese pakket, + ’n bykomende stel + Nintendo Land. Nou net R4399.95. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Opruimingsuitverkoping! Spaar tot 60%

Besoek ons opruimingsuitverkopingwinkel vir asemrowende aanbiedinge en spaar tot 60%. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Witwarm winskopie van die week! Bespaar R2000 op die Samsung Galaxy SIII

Kry die Samsung Galaxy SIII vir slegs R4999.95. Dit is ontwerp vir die mens, maar geïnspireer deur die natuur. Word binne 24 uur versend. Terwyl voorraad hou. Koop nou!

Dan Brown’s se jongste roman, Inferno

In Dan Brown se nuwe roman, Inferno, is die Harvard-simboolkenner Robert Langdon weer aan die stuur van sake. Dit speel af in die hartjie van Europa, waar Langdon ingetrek word in ’n raaisel rondom een van die geskiedenis se oudste en geheimsinnigste literêre meesterwerke. Die langverwagte roman word vandeesweek uitgereik. Plaas jou bestelling nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.