Seun glimlag na inhegtenismening

2012-08-24 12:46

Die seun wat vir die moord op die Steenkamp-egpaar en hul dogter op Griekwastad aangekla word, het glo ná sy inhegtenisneming in die polisiemotor geglimlag toe hy oor die radio van sy eie arrestasie hoor.

Só het kol. Dick de Waal, ondersoekbeampte in die saak, gister in die Griekwastadse landdroshof getuig.

De Waal het talle opspraakwekkende stellings gemaak, waaronder:

-  Daar was bloedspatsels op die seun se klere en krapmerke aan sy nek ná die moord.

-  DNS-bewyse toon dat niemand behalwe die verdagte en die drie slagoffers op die moordtoneel was nie.

-  Daar was nooit enige ander verdagtes as die beskuldigde nie.

-  Buiten talle geweerskote, is mnr. Deon Steenkamp en sy dogter Marthella albei ook met ’n stomp voorwerp oor die kop geslaan.

-  Ná sy inhegtenisneming het die seun pal BBM’s gestuur, onder meer een aan ’n meisie wat lui: “Jirre, ek weet nie wat om te doen nie. Hulle het reeds 'n docket vir my.” Die meisie het in respons gevra of daar enige vingerafdrukke was en die seun het teruggeskryf, “Nee, net myne.”

-  Die slagoffers is almal in die kop geskiet, in die styl van ’n teregstelling.

- Die seun het tot en met sy inhegtenisneming nog vuurwapens gehad en het onlangs koedoes gaan jag.

- Die seun het van dag een af geweet hy is die enigste verdagte.

- Die dag na die moord is 'n T-hemp in die seun se kamer gevind met Marthella se bloed daarop.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Kommentaar is gesluit vir hierdie artikel

binne rapport

Nuutste Nuus-kommentaar

Desmond Coertzen sê... Man voetsek uit my pad uit ek moet gaan beeste oppas Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 15-23°C More sun than clouds. Mild. Pta: 10-21°C Sunny. Mild.
Jhb: 8-17°C Morning clouds. Mild. Bfn: 6-21°C Sunny. Mild.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 13-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

Durban
Communicate Cape Town IT
Market Related

Python Developer

Sandton
Communicate Cape Town IT
R250000 - R300000

Java Developer

Sandton
Communicate Cape Town IT
R60000 - R62000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.